Category Archives: Die lewe, mense en dinge

Afrikaanse musiek…

Ek sien ek word in sekere sosiale media kringe gekritiseer oor ‘n inskrywing op hierdie blog op 30 Deptember 2010, twee jaar geledeā€¦ Nou twee jaar gelede het baie dinge in my lewe gebeur, ek onthou die dag goed toe … Continue reading

Posted in Die lewe, mense en dinge | 2 Comments

toets

toets

Posted in Die lewe, mense en dinge | 1 Comment

Geskiedenis les

Posted in Die lewe, mense en dinge | Opmerkings Afgeskakel

Soet en suur!

Posted in Die lewe, mense en dinge | 4 Comments

Poligraaf…..

Ten spyte van sekere mense se beste pogings om ‘n poligraaf toets te diskrediteer, is ek trots om te se ek het gegaan vir myne en dit geslaag sonder probleme, nie moeilik as jy die waarheid praat nie! Ek moet … Continue reading

Posted in Die lewe, mense en dinge | 5 Comments

Houtstok…..uhm nommer…. whatever!

Ek is seker hierdie blog gaan more die mees geleeste een wees in die geskiedenis. laat ek dit gou duidelik maak, die boek wat ek besig is om te skryf gaan ALLE antwoorde bevat op alles wat te doen het … Continue reading

Posted in Die lewe, mense en dinge | 9 Comments

2011, Soet en suur jaar…

Hierdie jaar le op sy rug en dis met gemengde gevoelens dat ek die jaar gaan groet. Dit was ‘n jaar wat in so baie opsigte soveel verskillende uitdagings aan my gestel het, ek kan nie wag dat die jaar … Continue reading

Posted in Die lewe, mense en dinge | 3 Comments

Die Bokke gaan bler

‘n Baie lang en soms harde pad maak vanaand om vol sirkel wanneer Bok Radio op ons eie begin uitsaai op FM in die Kaap. Dis baie emosioneel vir my om my mede omroepers se gesigte te sien en die … Continue reading

Posted in Die lewe, mense en dinge | 1 Comment

Is die publiek dom….. rerig? Ek dink nie so nie….oppas!

Wanneer ‘n mens ‘n besluit neem oor jou lewe is dit belangrik om te probeer onderskei tussen emosie en realiteit, dis natuurlik makliker om emosie te kies en die realiteit van die lewe eenkant te skuif want mense reageer op … Continue reading

Posted in Die lewe, mense en dinge | 3 Comments

weer en weer…

Dit voel soos ‘n ewigheid sedert ek laas hier geskryf het, wel dit is seker…. Soos soveel keer vantevore le my hart weer aan skerwe voor my voete, die keer nie iemand wat dit gebreek het nie, eerder sommer maar … Continue reading

Posted in Die lewe, mense en dinge | 1 Comment