Author Archives: Wimpie

Maak ‘n verskil…

Lanklaas geblog so ek wil net vinnig inloer om te se ek lewe nog en dat alles wel gaan met my. Die hele Houtstok sage is afgehandel en ek is besig om my dinge mooi agtermekaar te kry om my … Continue reading

Posted in Die lewe, mense en dinge | 1 Comment

Houtstok 2…

Soms is dit beter om net stil te bly…. Vandag is egter nie so ‘n dag nie. Die op en aanmerkings wat deur die “eienaar” van Radio Houtstok gemaak word oor die omroepers wat geloop het omdat hulle ongelukkig was … Continue reading

Posted in Die lewe, mense en dinge | 24 Comments

Houtstok…

Laat ek dit sommer duidelik stel. Hierdie is nie ‘n Radio Houtstok bashing episode nie. Dis net bloot ‘n weergawe van die gebeure wat daartoe aanleiding gegee het dat ek en die omroepers op 21 Maart uitgestap het soos ek … Continue reading

Posted in Die lewe, mense en dinge | 36 Comments

Warm solank op…

Daar is net eenvoudig nie genoeg tyd in ‘n dag nie en ek weet dis belaglik maar ek kry net eenvoudig nie tyd om te blog nie. Soos die meeste van julle seker terdee teen die tyd bewus is, is … Continue reading

Posted in Die lewe, mense en dinge | Opmerkings Afgeskakel

Geduld….

Frustrasie is die gevoel wat by my opkom wanneer ek sover terugdink aan hierdie jaar…. Om afhanklik te wees van mense en op hulle te moet staatmaak vir dinge wat jy gedoen wil he in die lewe, frustreer die hel … Continue reading

Posted in Die lewe, mense en dinge | 1 Comment

Welkom in 2011…

Wel ek is terug en ek lees net so vinnig oor my laaste inskrywing van 12 Desember en ek kan steeds nie glo watse impak Radio Houtstok op die Kaapse luggolwe het nie. In my laaste inskrywing het ek genoem … Continue reading

Posted in Die lewe, mense en dinge | Opmerkings Afgeskakel

Totsiens 2010 … Vrede met Steve en almal!

Hallo almal, hierdie sal my laaste blog inskrywing wees vir 2010 aangesien ek so bietjie gaan vroeg gaan uitspan die jaar. My kinders het alreeds kom kuier en ek dink teen die tyd weet almal hoe besig Wian kan raak … Continue reading

Posted in Die lewe, mense en dinge | 2 Comments

Liefling …. Die Flop!

Met groot verwagting en met ‘n tikkie opgewondenheid val ek toe nou gisteraand in die ry om Liefling te gaan kyk…. Wat ‘n teleurstelling. Van ‘n rolprent oogpunt is dit ‘n totale flop, vergeet daarvan dat dit waarskeinlik alle rekords … Continue reading

Posted in Die lewe, mense en dinge | 2 Comments

Verjaarsdae!

Om te verjaar is nou lankal nie meer vir my ‘n groot issue in my lewe nie. Gister (Sondag) se verjaardag het dus sonder veel fanfare gebeur. Vir duie eerste keer het en nie veel daarvan gemaak nie, net die … Continue reading

Posted in Die lewe, mense en dinge | Opmerkings Afgeskakel

Kap dit af!

Dis met groot trots dat ek sal kan terugdank aan 91.3FM en wat ek vermag het om vir die eerste keer in my lewe ‘n radiostasie van scratch af te vat en op te bou om die Kaap storm te … Continue reading

Posted in Die lewe, mense en dinge | Opmerkings Afgeskakel