Author Archives: Wimpie

Soet en suur!

Posted in Die lewe, mense en dinge | Leave a comment

Poligraaf…..

Ten spyte van sekere mense se beste pogings om ‘n poligraaf toets te diskrediteer, is ek trots om te se ek het gegaan vir myne en dit geslaag sonder probleme, nie moeilik as jy die waarheid praat nie! Ek moet … Continue reading

Posted in Die lewe, mense en dinge | 5 Comments

Houtstok…..uhm nommer…. whatever!

Ek is seker hierdie blog gaan more die mees geleeste een wees in die geskiedenis. laat ek dit gou duidelik maak, die boek wat ek besig is om te skryf gaan ALLE antwoorde bevat op alles wat te doen het … Continue reading

Posted in Die lewe, mense en dinge | 9 Comments

2011, Soet en suur jaar…

Hierdie jaar le op sy rug en dis met gemengde gevoelens dat ek die jaar gaan groet. Dit was ‘n jaar wat in so baie opsigte soveel verskillende uitdagings aan my gestel het, ek kan nie wag dat die jaar … Continue reading

Posted in Die lewe, mense en dinge | 3 Comments

Die Bokke gaan bler

‘n Baie lang en soms harde pad maak vanaand om vol sirkel wanneer Bok Radio op ons eie begin uitsaai op FM in die Kaap. Dis baie emosioneel vir my om my mede omroepers se gesigte te sien en die … Continue reading

Posted in Die lewe, mense en dinge | 1 Comment

Is die publiek dom….. rerig? Ek dink nie so nie….oppas!

Wanneer ‘n mens ‘n besluit neem oor jou lewe is dit belangrik om te probeer onderskei tussen emosie en realiteit, dis natuurlik makliker om emosie te kies en die realiteit van die lewe eenkant te skuif want mense reageer op … Continue reading

Posted in Die lewe, mense en dinge | 3 Comments

weer en weer…

Dit voel soos ‘n ewigheid sedert ek laas hier geskryf het, wel dit is seker…. Soos soveel keer vantevore le my hart weer aan skerwe voor my voete, die keer nie iemand wat dit gebreek het nie, eerder sommer maar … Continue reading

Posted in Die lewe, mense en dinge | 1 Comment

Maak ‘n verskil…

Lanklaas geblog so ek wil net vinnig inloer om te se ek lewe nog en dat alles wel gaan met my. Die hele Houtstok sage is afgehandel en ek is besig om my dinge mooi agtermekaar te kry om my … Continue reading

Posted in Die lewe, mense en dinge | 1 Comment

Houtstok 2…

Soms is dit beter om net stil te bly…. Vandag is egter nie so ‘n dag nie. Die op en aanmerkings wat deur die “eienaar” van Radio Houtstok gemaak word oor die omroepers wat geloop het omdat hulle ongelukkig was … Continue reading

Posted in Die lewe, mense en dinge | 24 Comments

Houtstok…

Laat ek dit sommer duidelik stel. Hierdie is nie ‘n Radio Houtstok bashing episode nie. Dis net bloot ‘n weergawe van die gebeure wat daartoe aanleiding gegee het dat ek en die omroepers op 21 Maart uitgestap het soos ek … Continue reading

Posted in Die lewe, mense en dinge | 36 Comments