Spesiaal vir al die FB verslaafdes onder julle!
Ek het ‘n heerlike naweek propvol werk en familie gehad, Wian is ‘n yster en het 41 nie uit nie met die kolf aangeteken teen ‘n ander skool, ek was gelukkig om so die laaste halfuur van sy beurt te sien, ek het ook tyd gehad om te [...]
Die storie van die tier wat weggeraak het daar in my ou tuisdorp is snaaks en kommerwekkend…
Hoe besluit ‘n regdenkende mens om ‘n Bengaalse Tier aan te hoe?? In die eerste plek is dit ‘n wilde dier wat sowat ‘n Duisend rand per dag opeet…. R365 000 per jaar en dan is daar mense wat [...]
Elke jaar, min of meer die tyd gesels ons oor Idols, elke jaar die tyd lag ons en hoop ons dat daar die keer iemand Idols gaan wen wat moontlik werklik ‘n impak in die musiekbedryf kan maak….. en elke jaar word ons teleurgestel.
Wat is die groot verskil tussen ons Idols en Amerika se Idols, [...]
Ek weet ek blog min deesdae maar ek is seker daar is maar min van julle oor wat nog my blog volg en dis goed so ek verkies om bietjie ‘n laer profiel te he en myself te vind in hierdie warboel wat ons die lewe noem!
Dinge gaan maar rof aan die kant en alles [...]
Snaaks hoe mens in ‘n kwessie van net ure siek soos ‘n hond kan raak!
Ek weet nie of ek my verbeel nie maar Griep deesdae is ‘n baie groter issue as in die verlede, dis asof dit net jou baie meer siek maak as in die verlede, nog nooit kon ‘n griep my vier dae [...]
Wel ek dink die hele land gaan so bietjie met ‘n sokkerbabalas sit die week…
Wat ‘n skouspel en almal se stoutste verwagtinge is oortref, moet se ek het nogal geniet dat die pers gedurende die toernooi weggebly het van sensasionele beriggewing oor misdaad, dat Beeld nie kom wag om weer vandag twee misdaadstories op die [...]
When times are tough friends are few and foes aplenty…
Ek weet al die dinge van ek moet positief bly en en en en, maar soos ek gister vir iemand se, it’s only funny till it happens to you…
Dit het my die laaste tyd ook die tyd gegee om selfondersoek te doen en te probeer uitwerk [...]
Ek sukkel tans met die begrip van daar is ‘n doel met alles, miskien is dit omdat ek nie op die oomblik heeltemal reguit kan dink nie en gevolglik nie die doel agter alles kan insien nie al wil ek ook hoe graag.
Alles was so bestem vir my om Kaap toe te gaan en alles [...]
Wel my naweek kuiertrjie in Gauteng het toe amper in ‘n week uitgedraai, aanvanklik kon ek nie verstaan wat die doel van die oefening was nie, maar vandag verstaan ek beter, ek was gedaan en uitgemergel en moes myself gaan vind, afskakel en tyd saam my familie spandeer om weer die baterye te herlaai…
Ek is [...]
Wel die sokker is verby vir Suid-Afrika maar die spelers het die land trots gemaak!
Behalwe vir die teleurstellende tweede wedstryd van die toernooi het die Suid-Afrikaners hulle baie goed van hulle taak gekwyt en gewys hulle kan met die bestes in die wereld saamgesels.
Dit was lekker om Bafana te ondersteun en is iets wat ek [...]
Nuutste Opmerkings