Nou ja dit was ‘n deurmekaar paar dae, deurmekaar in die sin dat ek onverwags siek geraak het en plat in die bed was vir drie dae…
Soos alles word mens maar weer gesond en/of moet jy maar anyway aangaan want die lewe staan nie stil nie…
Tjaila-tyd Nigel het gisteraand oopgemaak met DJ Ossewa aan die stuur van sake. Hier is ‘n paar foto’s van die geleentheid…
Lekker dag!
Wimpie










Nuutste Opmerkings