Visvang…. en Visvang?

Mens kan nienet werk nie, soms moet mens ontspan ook….

Een so ‘n ontspan dag was gister, ek en Rudi Muller besluit toe ons gaan die visvang ding doen gister, al wat ons kon wys vir agt ure in die son, behalwe vir ‘n hengse tan, was drie visse, waarvan Rudi hier die grootste een vashou (wat homself gevang het!)

Ons het dit nodig gehad, die brainstorming was goed!

Ek het baie dinge om te doen en sien so uit na die naweek dis ongelooflik. EK HET ‘N DATE! Die eerste keer…. wel die eerste keer in ‘n Laaaang tyd, en dit gaan great wees.

Ek gaan haar nie blootstel nie, ek is te ernstig oor dit, so julle gaan nie weet nie hehehe.

Later

Wimpie

Leave a Reply

 

 

 

You can use these HTML tags

<a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <strike> <strong>