Trou…. en trek!

Dit is so mooi in die Kaap, ek heroorweeg rerig my toekoms in Gauteng baie ernstig. Ek wou nog altyd terugkom Kaap toe en wie weet, miskien is dit nou die breek waarvoor ek gewag het om juis dit te kan doen.

Deesdae met die goedkoper vlugte tussen Johannesburg en Kaapstad kan ek nog steeds na my sakebelange omsien as ek in die Kaap bly.

Ek dink dit is tyd vir eerstens trou en tweedens trek!

Hierdie is wat ek mee besig is tans:

Radio Houtstok

Ek is Vrydag terug in Johannesburg en dan weer Volgende week in die Kaap, ai dis ‘n harde lewe…

Later

Wimpie

1 comment to Trou…. en trek!

Leave a Reply

 

 

 

You can use these HTML tags

<a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <strike> <strong>