Om te staak…

Mense het sekere basiese behoeftes nodig om te kan lewe en seker die mees belangrikste ding wat mense maak “tick” is drome en hoop…. as jy dit van iemand wegvat dan vat jy sy lewe weg. Dis die hoofrede waarom ek nie sommer net veroordeel en kaalvuis onder al die stakers inklim nie, dis op [...]

Selfaangestelde direkteure by radiostasies… pasop!

My vorige inskrywing het so bietjie geraak aan Selfone en die rewolusie wat in die radio bedryf wag binne die volgende paar maande.
Verby is die dae van luisteraars wat na ‘n radiosatsie moet luister want daar is nie ‘n ander keuse nie…
Die koms van die internet het hierdie prentjie totaal verander en soos bandwydte by [...]

Selfone verander Radio!

Ek wonder soms wat het ons gedoen in die dae voor selfone, ja ek is oud genoeg om die selfoonlose dae te onthou…
Selfone het ons lewens so ingrypend verander dat ek soms wonder of dit ‘n goeie ding is. Iemand se nou die dag vir my ek het jou gebel en jy antwoord nie jou [...]

My naam is Wimpie … en JA ek ken rugby!

Ek het Maandag belowe ek verduidelik so bietjie my filisofie rondom rugby met julle. Jy sien vir my was rugby baie meer as net ‘n spel….. van kleins af al, ek het van Graad 1 af, toe ek die juffrou ‘n wedstryd uitgesaai het in plaas van ‘n storie vertel, reeds ‘n groot liefde vir [...]

Bittersoet nawekie…

En so gebeur daar gereeld dinge in die lewe wat mens herinner aan hoe vergangbaar alles is wat ons as vanselfsprekend aanvaar…
Wat veronderstel was om ‘n luilekker naweek van Golf en pret saam vriende te wees, ontaard toe in ‘n koue nat en hartseer naweek. Ek is gelukkig genoeg om al goeie vriende in die [...]

Die verskil is!

My tydjie in Johannesburg was soos gewoonlik weer kort maar ek het darem tyd gemaak om kwaliteit tyd saam met my kinders te spandeer. ‘n Mens se legacy is nou maar net een maal jou kinders, en ek het twee van die bestes wat daar is!
Wian, ondeund en hiperaktief en met ogies wat jou hart [...]

Anti Gauteng!

‘n Mens sal dink dat jy net een keer in jou lewe jou kop sal stamp en dan doen mens dit jouwerklikwaar nog ‘n keer. Die uwe het homself alweer stukkend verbrand, die keer in ‘n tancan, en binne net tien minute, nee regtig dis nie snaaks nie en is net pleinweg flippen seer!
Dit daar [...]

Nuweland toe met jou!

Nou ja, vir ‘n kort week was dit nogal ‘n lang week gewees….
Wat doen ‘n WP aanhanger wat nou onlangs Kaap toe getrek het as die WP teen die Blou Bulle op Nuweland speel… jy sorg dat jy ten alle koste ‘n kaartjie in die hande kry, nou dis presies wat ek gedoen het en [...]

Hoop en geloof!

Ek het nou weer gesien dat mens se tyd is eintlik maar niks as jy die groter prentjie in ag neem nie, ons tyd en wanneer ons wil he dinge moet gebeur tel eintlik eenvoudig net nie, daar is groter en beter dinge vir ons bestem as enigiets wat jy op die oomblik deurgaan, dis [...]

Mense en kopwurms…

Die laaste paar maande in my lewe het gesorg dat ek belangrike lesse leer oor die lewe, mense en dinge.
Die eerste en mees belangrikste les is om nie met mense se lewens te speel nie, almal is maar emosionele wesens en almal sal veg as hulle bestaan bedreig word, dis alles maar net die feite [...]