toets

toets

This entry was posted in Die lewe, mense en dinge. Bookmark the permalink.

One Response to toets

  1. bessie de Kock says:

    Wimpie. Hier wil ek nou objektief staan.

    Ons het ook nog ñ paar jaar gelede net Bles Bridges,Randall Wicomb, Chris Blignaut,Gé Korsten,Jean Rockwell, Pat Boone,Elvis (wat ons belet was om te luister in ons huis), Mimi Koertze,Erna Zac, Nana Mouskourie, en Jurie Els (Engelse covers vertaal in Afrikaans) gehad om na te luister.
    Daar was meer Engels as Afrikaans. O ja “Sonbrilletjies” van Al Debbo. Wonder waar hy sal trek op HHH se Top 40.

    Dit is waarna ons moes luister. Oor en oor en oor.

    Toe kom die Steve Hofmeyr,Laurika Rauch,Lize Beekman ens ens. Wat meer kan ek sê. Vertstaan heeltemaal wat jy sê. My man kon die Afrikaanse liedjies nie verdra nie. Vandag sing hy ñ ander deuntjie. Ek mag die radio op geen ander radio stasie sit as BOKRADIO nie, dan kry ek raas. Ons was geswore Rsg luisteraars.

    Ons het die kat oor maar uit die boom gekyk, en weldra die kaf van die koring geskei.
    Ons hele gesin, vanuit Australië,Stellenbosch en Sonstraal luister BOKRADIO. Julle maak ons dag

    BOKRADIO is ook nie skaam om julle geloof te belei nie. Daarop is ons so trots. Wat ons wel weet, is dat dit opreg is, en nie aangeplak nie.

    Dankie Wimpie Ons bid voortdurend vir jou en jou span. Hoeveel jaar is dit nou al?

    Dit is nogal opwindend wanneer mens se oë oop gaan vir sekere dinge in die lewe.

    Doet so voort.
    Tannie Bessie en oom Dolph