Soet en suur!

This entry was posted in Die lewe, mense en dinge. Bookmark the permalink.

4 Responses to Soet en suur!

  1. Michelle says:

    Hi Wimpie

    Het jy hierdie post gehide of mag ons hom net nie lees nie? LOL…

  2. heide botha says:

    hi wimpie – jou soet & suur blog post wil nie opkom om te lees, as ek daarop clikc nie. ook ek kry jou nie meer op fb nie..is jy ok?
    groete
    heide

  3. Helie van Rensburg says:

    Wimpie, ek is van Bellville atletiekklub. Ons het naam aangeneem vir ‘n race 3 October, BAKgat 10km. Ek het net gedink, as ons en julle ‘n vennootskap kan vorm, wat van BAKgat BOK!!. Ons soek dringend na sponsers vir ons klub. Weet jul kan ons nie sponser nie, maar jy kan ons dalk help. Ek en my dogter, Heleen, wat haar haarkapster is, is goeie vriende.
    Wil jy daaroor dink en my laat weet dan kan ek en van my ander mense jou kom sien en praat. Ek is die sekretaresse.
    Ons het ook die 24 November, ‘n Bostonrun, wat deur die Jack Muller park vriende geinisieer is. Ons en hulle,aangesien ons klubhuis aan die park grens, wil dit groter kinder vriendelik maak. 6km run en 8km walk. Ons wil jul graag uitnooi om die Saterdag oggend by ons te kom uitsaai. Daar is lekker fasiliteite, gaan stalletjies wees en braai en kinders gaan rondspeel en hardloop!.
    Baie dankie.
    Helie van Rensburg.
    my cell: 0823289474: werk tel: 021-931 5854
    Groete aan al jul bokke…. julle is great en ek lovvvvvve Quter en Mareza en Lelux?? weet nie of name reggespel is nie, maar mxit maak deesdae alles moontlik.
    Lovies.

  4. suzette says:

    goed gesĂȘ wimpie