Geduld….

Frustrasie is die gevoel wat by my opkom wanneer ek sover terugdink aan hierdie jaar….

Om afhanklik te wees van mense en op hulle te moet staatmaak vir dinge wat jy gedoen wil he in die lewe, frustreer die hel uit my uit, dis asof daar net altyd ‘n probleem is of iets wat nie gedoen kan word nie en en en….

Die uwe is nie juis geseen met die wereld se geduld nie, dis verder moeilik want ek weet nie aldag of almal my visie verstaan nie en dis frustrerend.

Kom ons hoop maar die res van die jaar vaar beter wat dit alles aanbetref!

Ek gaan weer later die woord ietsie skryf oor die verwikkelinge hier in die Kaap.

This entry was posted in Die lewe, mense en dinge. Bookmark the permalink.

One Response to Geduld….

  1. Elf says:

    ‘Patience is something you admire in the driver behind you and scorn in the one ahead.’ [Mac McCleary]

    Hou goeie moed Wimpie! Almal wil daardie Houtstok sien groei, maar ons moet dit eers tyd gee, nurture en versorg voordat ons in sy skadu kan sit. Wat moes wees, sal wees! Hou net aan om jou bes te gee .. dit wérk (reeds) ek waarborg jou!