Monthly Archives: Januarie 2011

Geduld….

Frustrasie is die gevoel wat by my opkom wanneer ek sover terugdink aan hierdie jaar…. Om afhanklik te wees van mense en op hulle te moet staatmaak vir dinge wat jy gedoen wil he in die lewe, frustreer die hel … Continue reading

Posted in Die lewe, mense en dinge | 1 Comment

Welkom in 2011…

Wel ek is terug en ek lees net so vinnig oor my laaste inskrywing van 12 Desember en ek kan steeds nie glo watse impak Radio Houtstok op die Kaapse luggolwe het nie. In my laaste inskrywing het ek genoem … Continue reading

Posted in Die lewe, mense en dinge | Opmerkings Afgeskakel