Monthly Archives: November 2010

Liefling …. Die Flop!

Met groot verwagting en met ‘n tikkie opgewondenheid val ek toe nou gisteraand in die ry om Liefling te gaan kyk…. Wat ‘n teleurstelling. Van ‘n rolprent oogpunt is dit ‘n totale flop, vergeet daarvan dat dit waarskeinlik alle rekords … Continue reading

Posted in Die lewe, mense en dinge | 2 Comments

Verjaarsdae!

Om te verjaar is nou lankal nie meer vir my ‘n groot issue in my lewe nie. Gister (Sondag) se verjaardag het dus sonder veel fanfare gebeur. Vir duie eerste keer het en nie veel daarvan gemaak nie, net die … Continue reading

Posted in Die lewe, mense en dinge | Opmerkings Afgeskakel

Kap dit af!

Dis met groot trots dat ek sal kan terugdank aan 91.3FM en wat ek vermag het om vir die eerste keer in my lewe ‘n radiostasie van scratch af te vat en op te bou om die Kaap storm te … Continue reading

Posted in Die lewe, mense en dinge | Opmerkings Afgeskakel

Die rugby en my sogenaamde vriende…

Nou ja, daar is die Haaie toe die konings van plaaslike rugby! Knap gedaan aan die Durbaniete en geen verskonings van die Kapenaars nie. Die Sharks was meer gemotifeerd, meer committed en meer honger vir die wen as wat die … Continue reading

Posted in Die lewe, mense en dinge | 2 Comments