Monthly Archives: Oktober 2010

Daughtry kook saam WP!

Gisteraand gou bietjie Daughtry gaan kyk by Grandwest hier in die Kaap. Sonder om afgesaag te raak en sonder om dieselfde obvious goedjies te herhaal, gaan ek maar net weereens my kop skud oor die stand van die grootste klug … Continue reading

Posted in Die lewe, mense en dinge | 1 Comment

U2 kaartjies in die hand, en Neil Diamond…

Wat ‘n naweek…. As ek terugdink daaraan dan dink ek die meeste van die naweek het ek in ‘n ry iewers spandeer! Dit gebeur nie gereeld dat internasionale kunstenaars wat my werklik opgewonde maak ‘n draai in Suid-Afrika kom maak … Continue reading

Posted in Die lewe, mense en dinge | 1 Comment

Brandewyn suipende tweegevrete….

Ek het die afgelope naweek weer gesien hoe vals, agteraf en pleinweg net skeinheilig mense is nie. Ek was al baie in die moeilikheid oor goed wat ek gese het, goed wat ek nog nooit skaam was om vir jou, … Continue reading

Posted in Die lewe, mense en dinge | 1 Comment

Noord teen Suid in die koue Kaap!

As enigeen enigsins nog getwyfel het dat daar fout is met die weer dan hoef hulle net Kaap toe te kom en kom kyk hoe lyk die weer hier by ons, reen en koue in die middel van Oktober, wel … Continue reading

Posted in Die lewe, mense en dinge | Opmerkings Afgeskakel

Baie besig…

Vanoggend toe ek wakker word het ek gou gaan gym en oppad soontoe ry ek sommer so in die vlakwater verby ‘n walvis wat in die see hier in die vlakwater le en ek besef net weer hoe ‘n great … Continue reading

Posted in Die lewe, mense en dinge | Opmerkings Afgeskakel