Monthly Archives: September 2010

Die musiekbedryf…. vervolg!

Ek is besig om nog al my feite mooi agtermekaar te kry so wees asb. nog ‘n rukkie geduldig, ek plaas binnekort al die “feite”. Die nuutste trend in die “oorspronklike” Afrikaanse musiekbedryf…. of sal ek se in die “oorspronklike” … Continue reading

Posted in Die lewe, mense en dinge | 1 Comment

Die sluier oor die Afrikaanse musiekbedryf…. gelig!

Nou ja as jy gister hier ‘n draai gemaak het sou jy gesien het ek het ‘n paar veranderinge laat aanbring aan my webwerf. Dankie Jaco. As jy hou van wat jy sien, stuur my ‘n epos en ek sal … Continue reading

Posted in Die lewe, mense en dinge | 4 Comments

Weet ons ooit wat is oorlog?

Ek was verlede week weer vinnig op Johannesburg toe vir besigheid en ek moet se sonder om weer simpel te klink, Gauteng het wonderlike warm weer, en dit is nou lekker koud in die Kaap, maar ek verkies eerder die … Continue reading

Posted in Uncategorized | 4 Comments

Opgepomp…

Ek is opgewerk vandag…. erg. Dink hierdie kan jou dalk ook opwerk! We Weren’t Born To Follow lyrics Songwriters: Bon Jovi, Jon; Sambora, Richie; This one goes out to the man who mines for miracles This one goes out to … Continue reading

Posted in Uncategorized | Opmerkings Afgeskakel

Terug en op die oorlogspad!

Vir almal wat gedink het ek het van die aardbol af verdwyn, en wie in die stilte dankbaar daaroor was, slegte nuus, ek is terug! Het net bietjie ‘n paar goedjies gehad om uit te sorteer maar ek is nou … Continue reading

Posted in Uncategorized | 1 Comment

Om te staak…

Mense het sekere basiese behoeftes nodig om te kan lewe en seker die mees belangrikste ding wat mense maak “tick” is drome en hoop…. as jy dit van iemand wegvat dan vat jy sy lewe weg. Dis die hoofrede waarom … Continue reading

Posted in Uncategorized | Opmerkings Afgeskakel