Monthly Archives: Augustus 2010

Selfaangestelde direkteure by radiostasies… pasop!

My vorige inskrywing het so bietjie geraak aan Selfone en die rewolusie wat in die radio bedryf wag binne die volgende paar maande. Verby is die dae van luisteraars wat na ‘n radiosatsie moet luister want daar is nie ‘n … Continue reading

Posted in Uncategorized | 3 Comments

Selfone verander Radio!

Ek wonder soms wat het ons gedoen in die dae voor selfone, ja ek is oud genoeg om die selfoonlose dae te onthou… Selfone het ons lewens so ingrypend verander dat ek soms wonder of dit ‘n goeie ding is. … Continue reading

Posted in Uncategorized | 2 Comments

My naam is Wimpie … en JA ek ken rugby!

Ek het Maandag belowe ek verduidelik so bietjie my filisofie rondom rugby met julle. Jy sien vir my was rugby baie meer as net ‘n spel….. van kleins af al, ek het van Graad 1 af, toe ek die juffrou … Continue reading

Posted in Uncategorized | 9 Comments

Bittersoet nawekie…

En so gebeur daar gereeld dinge in die lewe wat mens herinner aan hoe vergangbaar alles is wat ons as vanselfsprekend aanvaar… Wat veronderstel was om ‘n luilekker naweek van Golf en pret saam vriende te wees, ontaard toe in … Continue reading

Posted in Uncategorized | Opmerkings Afgeskakel

Die verskil is!

My tydjie in Johannesburg was soos gewoonlik weer kort maar ek het darem tyd gemaak om kwaliteit tyd saam met my kinders te spandeer. ‘n Mens se legacy is nou maar net een maal jou kinders, en ek het twee … Continue reading

Posted in Uncategorized | Opmerkings Afgeskakel

Anti Gauteng!

‘n Mens sal dink dat jy net een keer in jou lewe jou kop sal stamp en dan doen mens dit jouwerklikwaar nog ‘n keer. Die uwe het homself alweer stukkend verbrand, die keer in ‘n tancan, en binne net … Continue reading

Posted in Uncategorized | 3 Comments

Nuweland toe met jou!

Nou ja, vir ‘n kort week was dit nogal ‘n lang week gewees…. Wat doen ‘n WP aanhanger wat nou onlangs Kaap toe getrek het as die WP teen die Blou Bulle op Nuweland speel… jy sorg dat jy ten … Continue reading

Posted in Uncategorized | Opmerkings Afgeskakel

Hoop en geloof!

Ek het nou weer gesien dat mens se tyd is eintlik maar niks as jy die groter prentjie in ag neem nie, ons tyd en wanneer ons wil he dinge moet gebeur tel eintlik eenvoudig net nie, daar is groter … Continue reading

Posted in Uncategorized | Opmerkings Afgeskakel

Mense en kopwurms…

Die laaste paar maande in my lewe het gesorg dat ek belangrike lesse leer oor die lewe, mense en dinge. Die eerste en mees belangrikste les is om nie met mense se lewens te speel nie, almal is maar emosionele … Continue reading

Posted in Uncategorized | 1 Comment

Kaap…. my huis!

                          Spesiaal vir al die FB verslaafdes onder julle! Ek het ‘n heerlike naweek propvol werk en familie gehad, Wian is ‘n yster en het 41 nie uit … Continue reading

Posted in Uncategorized | 1 Comment