Monthly Archives: Julie 2010

Die verlore tier…

Die storie van die tier wat weggeraak het daar in my ou tuisdorp is snaaks en kommerwekkend… Hoe besluit ‘n regdenkende mens om ‘n Bengaalse Tier aan te hoe?? In die eerste plek is dit ‘n wilde dier wat sowat … Continue reading

Posted in Uncategorized | Opmerkings Afgeskakel

Springbokke en Idols

Elke jaar, min of meer die tyd gesels ons oor Idols, elke jaar die tyd lag ons en hoop ons dat daar die keer iemand Idols gaan wen wat moontlik werklik ‘n impak in die musiekbedryf kan maak….. en elke … Continue reading

Posted in Uncategorized | Opmerkings Afgeskakel

Huil help nie…

Ek weet ek blog min deesdae maar ek is seker daar is maar min van julle oor wat nog my blog volg en dis goed so ek verkies om bietjie ‘n laer profiel te he en myself te vind in … Continue reading

Posted in Uncategorized | Opmerkings Afgeskakel

Griep

Snaaks hoe mens in ‘n kwessie van net ure siek soos ‘n hond kan raak! Ek weet nie of ek my verbeel nie maar Griep deesdae is ‘n baie groter issue as in die verlede, dis asof dit net jou … Continue reading

Posted in Uncategorized | Opmerkings Afgeskakel

Sokkerbekeer…. Robben bo Bakkies enigetyd!

Wel ek dink die hele land gaan so bietjie met ‘n sokkerbabalas sit die week… Wat ‘n skouspel en almal se stoutste verwagtinge is oortref, moet se ek het nogal geniet dat die pers gedurende die toernooi weggebly het van … Continue reading

Posted in Uncategorized | Opmerkings Afgeskakel

Hoop…

When times are tough friends are few and foes aplenty… Ek weet al die dinge van ek moet positief bly en en en en, maar soos ek gister vir iemand se, it’s only funny till it happens to you… Dit … Continue reading

Posted in Uncategorized | 1 Comment

Dis “do or die” week…

Ek sukkel tans met die begrip van daar is ‘n doel met alles, miskien is dit omdat ek nie op die oomblik heeltemal reguit kan dink nie en gevolglik nie die doel agter alles kan insien nie al wil ek … Continue reading

Posted in Uncategorized | 2 Comments

Tyd vir herlaai…

Wel my naweek kuiertrjie in Gauteng het toe amper in ‘n week uitgedraai, aanvanklik kon ek nie verstaan wat die doel van die oefening was nie, maar vandag verstaan ek beter, ek was gedaan en uitgemergel en moes myself gaan … Continue reading

Posted in Uncategorized | 1 Comment