Monthly Archives: Junie 2010

Dankie Bafana

Wel die sokker is verby vir Suid-Afrika maar die spelers het die land trots gemaak! Behalwe vir die teleurstellende tweede wedstryd van die toernooi het die Suid-Afrikaners hulle baie goed van hulle taak gekwyt en gewys hulle kan met die … Continue reading

Posted in Uncategorized | Opmerkings Afgeskakel

Die moeilikste tyd van my lewe…

Die laaste paar weke was ‘n beproewing vir my…. in die ergste graad. Daar kom ‘n tyd in jou lewe :”where something’s gotta give”. By so ‘n tyd het ek nou gekom, wat dit is weet ek nie op die … Continue reading

Posted in Uncategorized | 1 Comment

Wereldbeker naweek…

Die lang gewag is uiteindelik verby en die Sokker wereldbeker is aan die gang. Wat ‘n dag was Vrydag nie gewees nie met vlae Vuvuzelas en Suid-Afrika truie die hele wereld vol. Dit het sterk herinner aan die rugby wereldbeker … Continue reading

Posted in Uncategorized | Opmerkings Afgeskakel

Here we go Bafana here we go!

Wel die tyd het aangebreek…. Wererldbeker sokker is hier en ek kan nie wag vir die groot stryd vanmiddag teen Mexico nie. Kom ons wees nou maar eerlik, ek was nog nooit ‘n sokker geesdriftige nie maar ek het nog … Continue reading

Posted in Uncategorized | Opmerkings Afgeskakel

Die lewe se vrae…

Ek is maar net iemand wat nie onregverdigheid in die lewe kan handle nie, veral nie as ek self onregverdig behandel word, of gebruik word om ander mense onregverdig te behandel nie, dit beteken my gewete kla my aan en … Continue reading

Posted in Uncategorized | 1 Comment

Ek byt op my lip…

Die lewe het ‘n manier om ‘n paadjie met ‘n mens te stap, soms hard en genadeloos, soms vol beloftes, soms sommer maar net, maar altyd ‘n paadjie… Daar is ‘n gesegde wat se “dont judge a man before you’ve … Continue reading

Posted in Uncategorized | 3 Comments

Laaste se oor die rugby…

Na aanleiding van hierdie comment van my ou vriend Gideon en ‘n berig van Andre Watson in die pers, gaan ek my laaste se, se oor die rugby en dan is dit klaar! Gideon se, en ek dink dis ‘n … Continue reading

Posted in Uncategorized | 6 Comments