Monthly Archives: Mei 2010

Geluk Bulle…

Wel en so word my ergste nagmerrie die naweek bewaarheid toe die Bulle die Stormers in Soweto klop om die Super 14 titel te behou…. gelukkig op ‘n Maandagoggend is die pyn heelwat beter as op ‘n Saterdagmiddag! Die Bulle … Continue reading

Posted in Uncategorized | 6 Comments

Rugby tyd…

Our God is an awesome God, He reigns from heaven above with wisdom, power and love our God is an awesome God…. Ek weet nie hoekom nie sommer net lus om te begin met dit vanoggend en ek het nou … Continue reading

Posted in Uncategorized | 4 Comments

Here we go Stormers, here we go!

Wat ‘n wonderlike naweek was dit nie gewees nie…. Vrydagaand was ek gelukkig genoeg om Micheal W Smith the gaan kyk in konsert…. Die man is goed kom ons wees nou maar eerlik hy weet wat hy doen! Agt duisend … Continue reading

Posted in Uncategorized | 4 Comments

Mooiweersvriende…

Mense wat ander mense misbryuik is seker maar my kleintjie dood – nota aan self, oppas in watse vriendskappe jy met wie betrokke raak en oppas om nie self dit aan ander mense te doen nie…. Mooiweersvriende noem mens dit, … Continue reading

Posted in Uncategorized | 5 Comments

Guatengeleng!

Om die minste te se was die afgelope naweek, ‘n besige ene….. Ek is Vrydag Johannesburg toe en het net weer besef dat Gauteng nie meer my huis is nie, behalwe vir die feit dat ek nie meer heeltemal met … Continue reading

Posted in Uncategorized | Opmerkings Afgeskakel

Radionuus

Ek hoop almal het pienk aan vandag… Dit voel vir my asof hierdie week sommer net ‘n kort week gaan wees, ek vlieg Vrydag op Johannesburg toe, hoofsaaklik om radiowerk te gaan doen, maar ek gaan sommer bly vir die … Continue reading

Posted in Uncategorized | 1 Comment

‘n Kaapse naweek…

En so bars die Stormers se bubble die naweek in die Sharktenk daar in Durban…. wel eerder die naweek as volgende naweek, hoewel ek dink dit gaan ‘n antiklimaks wees met die Bulle wat stupid sal wees om sy sterkste … Continue reading

Posted in Uncategorized | Opmerkings Afgeskakel

Uiteindelik naweek…

En so breek die naweek genadiglik aan om ‘n einde te maak aan ‘n week van hel…. Daar is baie dinge wat my stressvlakke opgejaag het, soos die bank onder andere maar nou ja die lewe gaan aan wat kan … Continue reading

Posted in Uncategorized | Opmerkings Afgeskakel

Banke…

Moedeloosheid is ‘n ongelooflike ding en iets wat mens sommer gou negatief maak…. By daai punt is ek nou. Ek kan niks doen aan my banksake nie ek het nou vrede gemaak daarmee en daar is niks wat ek daaraan … Continue reading

Posted in Uncategorized | Opmerkings Afgeskakel

Misdaad is maar oral!

En so, net wanneer jy dink dis veiliger in sekere plekke in die land dan word jou hele redenasie en lewenswyse omver gewerp en jy besef maar net weer ‘n keer….. jy bly in Suid-Afrika, of dit nou Gauteng of … Continue reading

Posted in Uncategorized | Opmerkings Afgeskakel