Monthly Archives: April 2010

Terug op die lug!

Na ‘n afwesigheid van twee jaar is ek weer terug agter die mikrofoon in ‘n ontbytprogram…. lekker en ek moet erken ek het dit gemis. Daar was nie veel geblog die afgelope ruk nie die rede daarvoor is natuurlik die … Continue reading

Posted in Uncategorized | Opmerkings Afgeskakel

En daar mis ek almal

Ek begin al hoe meer jaloers raak op my tyd, my spasie en my liefde, en wie ek dit mee deel…. of nie deel nie! Ek dink dis ‘n geval van vrede maak met jouself en met jou dinge wat … Continue reading

Posted in Uncategorized | 1 Comment

Lewe die Kapenaars in lalaland?

Daar is maar te veel korrupsie en dinge wat in die land aangaan. Jackie Selebi se hofsaak, Julius Malema se narstreke, die SAMWU staking, rassespanning, noem dit maar op, dit gebeur op die oomblik…. Dit voel amper vir my of … Continue reading

Posted in Uncategorized | Opmerkings Afgeskakel

Amper daar…

Ek moet sommer begin deur verskoning te vra dat ek nie meer so baie blog nie, die hoofrede daarvoor is net eenvoudig dat daar baie werk was wat gedoen moes word. Sedert ek laas hier geskryf het is ons amptelik … Continue reading

Posted in Uncategorized | Opmerkings Afgeskakel

As die werk baie is…

Ek moet omverskoning vra dat ek nie so gereeld blog as wat ek sou wou nie, daar is ‘n rede daarvoor en die rede is net eenvoudig dat ek tot oor my ore met werk is en net eenvoudig nie … Continue reading

Posted in Uncategorized | Opmerkings Afgeskakel

Malema

Ek is jammer maar ek kan nie meer die onnoselgeid van Julius Malema vat nie, die man is ‘n rassis, ‘n idioot en ‘n mediese wonderwerk! Hoekom ‘n mediese wonderwerk? Wel hy is sweerlik die enigste mens op aarde wat … Continue reading

Posted in Uncategorized | 1 Comment

Hofmeyr vs Malema…

Die rolmodelle in Suid-Afrika bekommer my, en die manier wat hulle die media gebruik om hulle eie dingetjies te bevorder is nog meer van ‘n bekommernis as die manier hoe die publiek hierdie goedkoop propaganda vir soetkoek opvreet. Mense soos … Continue reading

Posted in Uncategorized | 1 Comment

My plekkie

Die trekkery is afgehandel en ek kan se ek is lekker ingesettle in my plekkie in die Kaap. Ek bly so nagenoeg 100 meter van die see af en nagenoeg een straat van die wit sand van die see af. … Continue reading

Posted in Uncategorized | 1 Comment

The last farewell

Ek verstaan hoekom die Here nie vir jou vertel wanneer jou strepie getrek is nie, dis iets wat mens nogal paranoid kan maak. Oral waar ek die week kom vra ek dieselfde vrae, is dit die laaste keer dat ek … Continue reading

Posted in Uncategorized | 2 Comments