Monthly Archives: Maart 2010

DJ Ossewa

Nou ja dit was ‘n deurmekaar paar dae, deurmekaar in die sin dat ek onverwags siek geraak het en plat in die bed was vir drie dae… Soos alles word mens maar weer gesond en/of moet jy maar anyway aangaan … Continue reading

Posted in Uncategorized | Opmerkings Afgeskakel

Sussies?

Ek voel nie lekker vandag nie, ek kan nie my vinger daarop sit nie, ek het ‘n dreigende kopseer en voel net eenvoudig tam, dink miskien moet ek vandag net eenvoudig eet wat ek wil…. Dit was ‘n baie interessante … Continue reading

Posted in Uncategorized | 1 Comment