Monthly Archives: Maart 2010

Die groot trek…

So in die stilligheid en met Paasnaweek om die draai, is die winter stadig besig om sy kloue in te slaan in ons daaglike lewe. Hierdie is die beste tyd van die jaar vir my, dis nie te warm nie … Continue reading

Posted in Uncategorized | Opmerkings Afgeskakel

Wonderwerke

Wel soos die meeste mense al weet het daar die afgelope ruk geweldige veranderinge in my lewe plaasgevind, almal van dit vir die beter. Gister het ek met my eie oe gesien hoe gebeur ‘n wonderwerk. Sonder om in te … Continue reading

Posted in Uncategorized | 3 Comments

Trekdinge…

Nou ja daar is soveel om te doen voor ek die pad aandurf Kaap toe, ek weet soms nie meer waar om te vat of waar om te los nie. Een van die dinge wat ek verseker weet is dat … Continue reading

Posted in Uncategorized | Opmerkings Afgeskakel

The final countdown!

Dis ongelooflik om te dink hoe blitsvinnig dinge verander, as jy weer kyk is alles anders as wat dit was, ek sien so uit na die dinge wat vir my voorle… As alles goedgaan is hierdie my heel laaste week … Continue reading

Posted in Uncategorized | 1 Comment

my Eureka moment!

Hulle noem dit jou Eureka oomblik, dis daai oomblik wanneer jy weet dit wat jy doen is reg al twyfel jy soms, wanneer die liggie in jou kop aangaan…. So ‘n oomblik het ek gisteraand gehad toe ek op Bloubergstrand … Continue reading

Posted in Uncategorized | 6 Comments

Terug op radio…

Wel terug in die Kaap en dis asof ek weer kalm geword het, dankie tog daarvoor. Daar is soveel werk wat gedoen moet word maar gelukkig was ek nog nooit bang vir werk nie! Die goeie nuus is dat die … Continue reading

Posted in Uncategorized | 3 Comments

leave my sweater…

Vandag is nie ‘n goeie dag nie, ek mis jou vandag, meer as ooit, wat ek nie alles sal verruil om jou nog een keer in my arms vas te hou nie… Hierdie is soos ek voel vandag, daar is … Continue reading

Posted in Uncategorized | Opmerkings Afgeskakel

Dieselfde ou mense, dieselfde ou plekke

Mens kan nie jou lewe lank by die huis sit nie en nou en dan moet jy bietjie uitkom…. probleem is net waarnatoe gaan jy en wat doen jy as jy daar kom! Gisteraand besluit ek en Raymond om bietjie … Continue reading

Posted in Uncategorized | 2 Comments

Alles het ‘n doel

Soms is ek ‘n stadige leerder, dit vat my langer om sekere goed te begryp…. soos dat alles in die lewe met ‘n doel gebeur. Dit het my ‘n movie gevat om dit te besef…. It’s complicated met Meryl Streep … Continue reading

Posted in Uncategorized | 3 Comments

voorbeelde

Een van die hoofstories in vanoggend se koerant grief my so dat ek nie aanders kan as om iets daaroor te se nie. Twee nooddienswerkers of paramedici is verkrag en onsedelik aangerand toe hulle op ‘n noodoproep gereageer het. Dit … Continue reading

Posted in Uncategorized | 2 Comments