Monthly Archives: Februarie 2010

Visvang…. en Visvang?

Mens kan nienet werk nie, soms moet mens ontspan ook…. Een so ‘n ontspan dag was gister, ek en Rudi Muller besluit toe ons gaan die visvang ding doen gister, al wat ons kon wys vir agt ure in die … Continue reading

Posted in Uncategorized | Opmerkings Afgeskakel

Naweekdinge

Die naweek wat verby is was weer een van die rustigheid vanself, ek het vrede gemaak met alleenwees en weet wat ek weet en dit is dat die Here op die regte tyd die REGTE persoon op my pad sal … Continue reading

Posted in Uncategorized | Opmerkings Afgeskakel

Hoe lyk jy vir jou?

Gedink ek gooi bietjie ‘n foto in. Lanklaas vir myself gekyk hehehe. Dit was vir my ‘n hengse week wat agter die rug is, ek is bly wat gebeur het, het gebeur, ek voel soos ‘n nuwe mens en ek … Continue reading

Posted in Uncategorized | Opmerkings Afgeskakel

Die storie vervolg…

Snaaks hoe dinge uitwerk as mens ‘n besluit geneem het. Ek wens ek kan ‘n manier kry om dit wat met my besig is om te gebeur te verwoord… Gisteraand, platgeslaan oor iemand weer vir my gelieg het, en ek … Continue reading

Posted in Uncategorized | 5 Comments

Dag 4

Verandering is ‘n goeie ding in ‘n mens se lewe, ek het my mind daarop gesit en beplan om daarby te bly. Gister was vir my ‘n goeie vuurdoop toe ‘n paar vriende kom kuier het en ‘n paar drankies … Continue reading

Posted in Uncategorized | 2 Comments

Besluite…

Wel dit moes seker een of ander stadium in my lewe ook met my gebeur. Dit is tyd om lank en ernstig na myself in die spieel te kyk en besluit of ek hou waarvan ek so baie sien… Wel … Continue reading

Posted in Uncategorized | 2 Comments

Valen-wie?

Valentynsdag…. het gekom en genadiglik ook gegaan…. Daar is nuwe hoop vir ons in die form van ‘n boek wat gisteraand op Carte Blanche lugtyd gekry het, Why him, why her…. nodeloos om te se ek is oppad om die … Continue reading

Posted in Uncategorized | 1 Comment

Hoe ver sal jy gaan…

Die Keuse…. Daar is net iets omtrent 05h30 op die strand gaan hardloop wat mens nie aan iemand kan verduidelik nie. Diegevoel van een wees met dit rondom jou en die helder denke wat in jou kop ontstaan is medisyne … Continue reading

Posted in Uncategorized | Opmerkings Afgeskakel

die Kaap…

Dag een terug in Kaapstad, of sal ek se die beskawing, dis lekker om terug te wees. Hard gewerk vandag na ‘n dag wat alreeds vanoggend 04h00 begin het, eerste kos stoppie in die Kaap was weer by Snoekies, reg … Continue reading

Posted in Uncategorized | 1 Comment

Vroumense…

Gister gaan fliek en Rebound gaan kyk…. seker die verkeerdste movie wat ek op hierdie stadium van my lewe kon gaan kyk het maar nou ja…. Ek is op die stadium waar ek dink aan die einde van die movie … Continue reading

Posted in Uncategorized | Opmerkings Afgeskakel