Monthly Archives: Januarie 2010

My wegloop naweek!

Dit was nou ‘n ordentlike cheat naweek, ek het alles ge-eet wat ek nie moes nie so more gaan ek weer moet suffer in die gym om op te maak vir al die sondes wat ek die naweek aangevang het! … Continue reading

Posted in Uncategorized | 4 Comments

Laat jou voete raas, 1-4-1!

Die beste idees kom soms uit jou eie lewensondervinding. Raymond moet begin opneem vir sy nuwe CD en is bietjie onder druk om liedjies klaar te kry. Die uiteinde is ek sleep my partner Rudi Muller bietjie nader om my … Continue reading

Posted in Uncategorized | 2 Comments

Herdenkings, etes en oefen, en ‘n simpel oomblik!

Naweke is veronderstel om luilekker en relaxing te wees. Nie in my geval nie, my brein is besig om te overdose op idees, gedagtes, werk, gym, diets, regte kos, balans handhaaf en en en en en ….. Ons is besig … Continue reading

Posted in Uncategorized | Opmerkings Afgeskakel

‘n Oog vir ‘n oog?

Wel so gebeur dinge sonder dat jy dit eers agterkom en voor jy die dinges uit jou oe vee het jy ‘n probleem. So ‘n week of wat gelede kom ek agter my linkeroog raak effens rooi en jeukerig, seker … Continue reading

Posted in Uncategorized | Opmerkings Afgeskakel

Dit was ‘n interessante naweek, so bietjie gister die Sondag blues gehad maar seker niks te ernstig nie. Daar is bietjie ‘n probleem met die gesondheid maar ek gaan eerder niks se voor ek nie more by die oogarts was … Continue reading

Posted in Uncategorized | Opmerkings Afgeskakel

Trou…. en trek!

Dit is so mooi in die Kaap, ek heroorweeg rerig my toekoms in Gauteng baie ernstig. Ek wou nog altyd terugkom Kaap toe en wie weet, miskien is dit nou die breek waarvoor ek gewag het om juis dit te … Continue reading

Posted in Uncategorized | 1 Comment

Die beskawing is waar?

Ek besef weer vanoggend toe ek my oe in die mooiste Kaap oopmaak hoe bevoorreg is hierdie blerrie Kapenaars en hulle besef dit nie eers nie. Wat ‘n voorreg om wakker te word en jou daaglikse 3km draf sessie sommer … Continue reading

Posted in Uncategorized | Opmerkings Afgeskakel

Thank you Ma-am!

Die nuwe jaar het gekom met  nuwe uitdagings, die eerste daarvan is om aan myself weer te bewys ek kan by my nuwejaarsvoornemens bly. Verlede jaar het ek gese ek gaan ophou rook op 1 Januarie en ek het vandag … Continue reading

Posted in Uncategorized | 1 Comment

James Bond?

Wat ‘n eventvolle dag was dag twee van operasie regruk nie gewees nie! ‘n Klient sit heeldag en kuier by Tjaila-Tyd gister, ek is eers nie veel gepla nie maar iets lyk vir my nie lekker by die tafel nie…. … Continue reading

Posted in Uncategorized | 3 Comments

Positief…

Die nuwe jaar is skaars  aan die gang maar alreeds is daar grootskaalse veranderinge! Ek het besluit om positiwiteit te laat seevier vir die jaar en het ‘n paar dinge gedoen. Die beste manier om dinge te doen is om … Continue reading

Posted in Uncategorized | 3 Comments