Afrikaanse kunstenaars….of “kulkunstenaars”?

Ek wil net my posisie opklaar rondop die hele sogenaamde Eurovision fenomeen.

Die probleem le nie soseer  by die feit dat kunstenaars Europese liedjies opneem nie, die probleem le in die feit dat hulle weier om erkenning aan die Europese kunstenaars te gee want hulle is bang die gewone publiek kom agter hulle is eintlik self talentloos en kan nie hulle eie goed skryf nie….

Is ek verkeerd?

Bewys my dan verkeerd, wanneer gaan ons groot sterre openlik erken watter van “hulle” treffers is nie rerig hulle s’n nie?

Ek kry gister hierdie skrywe in my inbox en het gedink ek gaan dit met julle deel:

Hallo Wimpie,
 
 
Dankie dat jy geskryf het.
 
Groot kunstenaars MISLEI die publiek oor EURO liedjies – en daarom het ek myself voorgeneem om DIT AAN DIE KAAK te stel. As jy na ons FACEBOOk gana kyk wat maar moire eers 3 weke oud is, sal jy sien ek LIG dit uit, RAY DYLAN se SOEK JOU HIER … SOEK JOU DAAR – ek het dat ons die oorspronklike lied van G G ANDERSON opsit – die     YOUTUBE opname – oor KURT DARREN – EK SIT EN VERLANG – ook ‘n G G ANDERSON liedjie, ons kon nog nie die YOUTUBE opname daarvan opspoor nie. NBICHOLIS LOUW – WELKOM BY MY PARTY -0 die oorspronklike is op van VANILLA NINJA van ESTONIA – en so sal ek aangaan en aangaan en aangaan – ek is so moeg dat veral HUISGENOOT en sulke tydskrifte absoluut mense soos JUNITA DU PLESSIS ophemel en dan neem sy ‘n EUROVISION lied en maak of dit haar eie is – miskien het jy die VONK toekennings gevolg – ek het amper ‘n 1000 E-posse oor die lied geskryf tot RAPPORT ‘n REGSTELLING gemaak het.
 
Groot oorsese name soos WESTLIFE, IL DIVO ensovoorts is nie BANG om     EURO liedjies op te neem nie, daar sit 1 miljoen VERSAMELAARS van EURO opnames – natuurlik is dit onmoontlik om almal te koop – ekself het R1000 betaal vir CELINE DION se MY HEART WIL GO ON deur ;n TOTAAL onbekende ALBANESE SNAGERES.
Ek het die brief geplaas soos ek dit gekry het tikfoute en al en dis van ‘n hohheplaasde persoon by Eurovision. As jy nog gewonder het wie sing oorsese liedjies en weier om dit bekend te maak, hier is ‘n lysie van kunstenaars wat benoem is vir hulle vertalings in ‘n kompetisie:
Hier is die tentartiewe lys – indien enige van die volgende kunstenaars die 15 plekke kry, is dit die moontlike liedjies
 
01 – KURT DARREN
       eerste keuse – EN EK MIS JOU
       tweede keuse – EK SIT EN VERLANG
02 – NICHOLIS LOUW
        eerste keuse – NET DIE EEN VIR MY (MAYE HEE)
        tweede keuse – MY HART IS AAN DIE BRAND
03 – RAY DYLAN
       eerste keuse – SOEK JOU HIER … SOEK JOU DAAR
       tweede keuse – JESSICA
04 – HEINZ WINCKLER
       eerste keuse – EK KAN WEER IN LIEFDE GLO
       tweede keuse – BUTTERFLIES
      (hy het niks anders wat kwalifiseer nie)
05 – DAVID FOURIE
       eerste keuse – AS
       tweede keuse -100 000 JAAR
       
06 – GEORGE MEIRING
       eerste keuse – DANS MET MY (ander lied as KAREN FERREIRA met dieselfde titel)
       tweede keuse – EK GLO IN MORE
07 – DEWALD LOUW
       eerste keuse – NOOIT MEER SONDER JOU
       tweede keuse – LIEFKRY
08 – WILLEM BOTHA
        eerste keuse – HI HI HO
        tweede keuse – AL IS JY MILLION MILES AWAY
09 – KOBUS MULLER
       eerste keuse – JY LEEF IN MY
       tweede keuse – SWAAI JOU LYF
 
10 – TOBI JOOSTE
       eerste keuse – HIERBINNE
       tweede keuse – KAAPSTAD
11 – STEVEN STERLING
       eerste keuse – MAMA AFRIKA
       tweede keuse – GLIMLAG
 
12 – JAN MATTYS
       eerste keuse – DIE LEWE BEGIN VAN VOORAF
       NOG SY ENIGSTE lied, hy werk aan ‘n CD maar dink ons sal dit gebruik – ek het die DEMO
13 – DILLON LERM
        NOG NET EEN DEMO – kan die titel nou nie onthou nie, het dit so ons sal dit gebruik – hy werk ook aan ‘n CD
14 – GUILLAUME WILLEMSE
       eerste keuse – EK IS JAMMER
       tweede keuse – VIR EWIG EN VIR ALTYD
15 – LEE SCOTT
       hopelik is FAIRYTALE klaar
Besluit maar self oor wie mislei nou eintlik vir wie!
Wimpie
This entry was posted in Uncategorized. Bookmark the permalink.

Comments are closed.