Monthly Archives: Desember 2009

Welkom terug…was dit lekker?

En so het die langverwagte mesiah vir Suid-Afrika aangebreek. 2010 Gaan in baie opsigte ‘n groot jaar wees, vir my, die land, sokkergeesdriftiges en ‘n paar ander mense! Die uitspantydjie was broodnodig in Desember en het my die wereld se … Continue reading

Posted in Uncategorized | 3 Comments

Totsiens…2009 en ‘n paar ander dinge!

Dit gebeur deesdae al hoe vinniger…. Verbeel ek my miskien, die laaste blog inskrywing van die jaar. Wel dis weer sulke tyd, ek gaan so bietjie ontspan en weer volgende jaar met nuwe toewyding en ywer terug wees om die … Continue reading

Posted in Uncategorized | 1 Comment

Afrikaanse kunstenaars….of “kulkunstenaars”?

Ek wil net my posisie opklaar rondop die hele sogenaamde Eurovision fenomeen. Die probleem le nie soseer  by die feit dat kunstenaars Europese liedjies opneem nie, die probleem le in die feit dat hulle weier om erkenning aan die Europese … Continue reading

Posted in Uncategorized | Opmerkings Afgeskakel

Perspektief tyd.

Sommer so sonder dat mens dit agterkom bekruip die einde van die jaar ons almal maar so stilletjies. Hierdie tyd van die jaar is die sily season en ek besef al hoe meer hoekom mense praat van die silly season. … Continue reading

Posted in Uncategorized | 2 Comments

Die Bokke is moeg….huh??

Ek is ook moeg, dit was vir my ook ‘n lang en harde jaar, my moegheid gee my egter nie ‘n verskoning om nou nie meer my werk te doen nie, of om my werk net halfpad te doen nie. … Continue reading

Posted in Uncategorized | 4 Comments