Monthly Archives: November 2009

Noem my vandag sommer Joker

Dis daai tyd van die jaar, nog ‘n jaar is verby en mens moet jouself weer die vraag afvra, het jy gedoen die jaar wat jy gehoop het jy sou? Is jy by die punt in jou lewe waar jy … Continue reading

Posted in Uncategorized | Opmerkings Afgeskakel

mmmm dit is beslis tyd!

Is dit moontlik dat mens se liggaam vir jou vertel wanneer dit tyd is vir ‘n veradering, vakansie of iets dergliks? Ek is nie ‘n ou wat sommer maklik en baie droom nie. Gisteraand droom ek van ‘n blou see, … Continue reading

Posted in Uncategorized | 1 Comment

Die weird geval van Els!

Dit is vir my scary die hele hofsaak storie tussen Robbie Klay en Jurie Els. Dis vir my scary dat iemand soos Els kan glimlag vir fotograwe asof dit doodnormaal is om seks te he met seuntjies van 11 jaar … Continue reading

Posted in Uncategorized | 4 Comments

Absurde dinge

As jy dalk die verkragting van die volkslied gemis het toe die Springbokke teen Frankryk gespeel het, nogal op Vrydag die 13e…. wie reel dat die Springbokke ‘n toets moet speel op ‘n Vrydag die 13e anyway….. hier is dit! … Continue reading

Posted in Uncategorized | 1 Comment

Net nog ‘n dag…

En so breek die einde van nog ‘n lewensjaar aan, so sonder fanfare en sonder ‘n hengse bohaai, kom ons se maar net dit was ‘n interessante jaar propvol interessante dinge wat my lewenspad gekruis het. Snaaks hoe ‘n verjaardag … Continue reading

Posted in Uncategorized | 5 Comments

Tydsberekening…

Ek kon nie help om te lag toe ek gisteraand, bietjie vroeg by die huiskom en sommer maar net bietjie die tv op kyk-net sit nie.Kyk-Net het die gewoonte om reekse tot vervelens te herhaal en dan kry ek so … Continue reading

Posted in Uncategorized | 6 Comments

Dis tyd…

  Ek noem dit “Eureka oomblikke” en almal kry dit een of ander tyd in jou lewe, dis wat jy daarmee doen wat die probleem is… ‘n Paar jaar gelede, en met die klem op soveel ander dinge in my … Continue reading

Posted in Uncategorized | 1 Comment

Die volle waarheid…. of nie?

Mens hoef maar net na die voorblad van die koerant van die afgelope week te kyk om te besef hoe siek die wereld is en hoe ver ons as ‘n spesie agteruitgegaan het in ons ‘evolusie’. Ek is nie van … Continue reading

Posted in Uncategorized | 2 Comments

Waterskeidings in die lewe…

Die lewe is propvol keuses, vra maar vir Joost van der Westhuizen, en dis wat mens met daai keuses maak wat bepaal wat van jou en ultimately jou lewe word… Ek kry Joost jammer, ek was een van die ouens … Continue reading

Posted in Uncategorized | 5 Comments