Stress…

Volgens Wikipedia is die vyf mees stressvolle dinge wat met jou kan gebeur: Werkstress, skuld, alleenheid, trek en verhoudingsprobleme.

Hulle reken dat mense wat twee van die vyf ervaar, ‘n selfmoordgevaar is. Hierdie tyd van die jaar wanneer mense gelukkig is, vakansies beplan en samesyn ervaar, kan ook die bom laat bars.

Dis ‘n probleem van hierdie tyd van die jaar, hoop nie dit kom jou oor nie…

This entry was posted in Uncategorized. Bookmark the permalink.

Comments are closed.