Monthly Archives: Oktober 2009

Wanneer is iets “Billable”?

Nou ja net wanneer ‘n mens dink jy het alles geleer wat daar te leer is en dat jy sweerlik nie weer gevang sal word nie, dan bewys jy jouself gruwelik verkeerd. Dit bring my by twee dinge….nommer 1 en … Continue reading

Posted in Uncategorized | 8 Comments

Is die Bybel dan net ‘n boek?

Wanneer ‘n mens so terugkyk op die lewenspaaie wat jy al in jou lewe geloop het dan le die voetspore daar…. Jy sal nooit weer die voorreg he om daai pad te loop nie, maar jy het hom geloop en … Continue reading

Posted in Uncategorized | 1 Comment

Werk en werk

Na al die jare begin ek uiteindelik verstaan hoekom verhoudings tudden ouer mans en jonger girls nooit werk nie. Verskillende goed is vir mense belangrik op verskillende stadiums van hulle lewe en dis die eenvoudige antwoord hoekom daar nie ‘n … Continue reading

Posted in Uncategorized | 3 Comments

Wian van der Sandt -SA kampioen!

Wian ontvang sy medaljeGeen idee wat mens dit noem nie!                      

Posted in Uncategorized | Opmerkings Afgeskakel