Mosterd na die maal…

Ek weet dis bietjie na die tyd al en ek weet teen die tyd het julle dit seker al gesien, maar ek bly dink dis die moeite werd om maar weer en weer te kyk!

Subersub, Superschalk duik die sewe soortke akkies uit Fourie du Preez uit en knipoog vir hom in die semi-final van 2009. DieĀ  een game wat die Weepee weggegooi het en seker vandag nog oor hul toe hulle ‘n kans gehad het om die Springbokke te wen op Nuweland…

Wimpie

This entry was posted in Uncategorized. Bookmark the permalink.

One Response to Mosterd na die maal…

  1. Danie says:

    Ek kan dit nie genoeg kyk nie!