Die Kids!

my pragtige dogter

my pragtige dogter

‘n Pa bly maar ‘n pa en ek is trots op my kids, hier is hulle beste oomblikke die jaar sover!

 

 

 

 

 

 

Wian dink hy is Micheal Jackson

Wian dink hy is Micheal Jackson

Wian is kaptein van sy rugbyspan wat 'n voorwedstryd vir WP en die Leeus gespeel het!

Wian is kaptein van sy rugbyspan wat 'n voorwedstryd vir WP en die Leeus gespeel het!

This entry was posted in Uncategorized. Bookmark the permalink.

2 Responses to Die Kids!

  1. Ina says:

    Hulle is pragtig!!

    Kinders is werklik ‘n plesier, ons moet hul elke dag waardeer

    Stuur groete vir jou ma’le

  2. meermin says:

    Ek stem 100 % met jou saam mens bly maar TROTS op jou kinders!!!

    Lekker naweek.

    Jou dogter is pragtig!