Monthly Archives: Oktober 2009

Stress…

Volgens Wikipedia is die vyf mees stressvolle dinge wat met jou kan gebeur: Werkstress, skuld, alleenheid, trek en verhoudingsprobleme. Hulle reken dat mense wat twee van die vyf ervaar, ‘n selfmoordgevaar is. Hierdie tyd van die jaar wanneer mense gelukkig … Continue reading

Posted in Uncategorized | Opmerkings Afgeskakel

Time for change!

Ek vind dit deesdae moeilik om ‘n aangeplakte gesiggie op te sit vir die bekotsenswaardige Suid-Afrikaanse musiekbedryf en sy godjies en selfaangestelde magnate. Ek wens ek kan net eenvoudig alles wat ek van die bedryf weet in boekvorm verwoord…. miskien … Continue reading

Posted in Uncategorized | 8 Comments

Nostalgie of wat?

Ons almal het iets in die lewe wat jou nostalgies maak, iets wat jou kalmeer as die see rondom jou bietjie rof raak, iets wat jou weer perspektief in die lewe gee en iets wat jou so tikkie emosioneel maak … Continue reading

Posted in Uncategorized | 3 Comments

Die Kids!

‘n Pa bly maar ‘n pa en ek is trots op my kids, hier is hulle beste oomblikke die jaar sover!            

Posted in Uncategorized | 2 Comments

Al weer ‘n les!

Van God se hele skepping is die mens seer sekerlik die mees arroganste en selfsugtigste. Mense kan ook wreed wees teenoor ander mense en dit vat gewoonlik ‘n uitsonderlike gebeurtenis om ons tot ons sinne te laat kom. Geld is … Continue reading

Posted in Uncategorized | 3 Comments

Mosterd na die maal…

Ek weet dis bietjie na die tyd al en ek weet teen die tyd het julle dit seker al gesien, maar ek bly dink dis die moeite werd om maar weer en weer te kyk! Subersub, Superschalk duik die sewe … Continue reading

Posted in Uncategorized | 1 Comment

Wat is alles fout?

In my dae as omroeper by  is ek byna daagliks oor die kole gehaal omdat ek dit baie moeilik gevind het om stil te bly en na almal se pype te dans en nie ‘n graaf ‘n graaf te noem … Continue reading

Posted in Uncategorized | 7 Comments

Mens moet maar leer…

Dit was ‘n lang weke met balangrike lesse geleer oor Confidentiality Agreements en hoeveel inligting jy, met seker meer belangrik, wie deel. Ek is baie opgewonde oor ‘n paar projekte wat ek ongelukkig, as gevolg van bogemelde rede, nie nou … Continue reading

Posted in Uncategorized | 1 Comment

Die dood

Dit voel asof al wooroor ek deesdae praat is die alomteenwoordigende skaduwee wat die dood op ons almal se lewens plaas. Net nou die dag was dit ‘n vriend wat verloor is en gister ‘n kollega. RIP Irene van Wyk, … Continue reading

Posted in Uncategorized | 1 Comment

As mens kwaad word…

Wanneer iemand agter jou rug gaan en ‘n transaksie gaan doen wat jy eintlik al die grondwerk voor gedoen het, dan verwag jy darem dat hulle ander beskrywende woorde sal gebruik en moontlik selfs die konsep hier en daar sal … Continue reading

Posted in Uncategorized | Opmerkings Afgeskakel