Monthly Archives: September 2009

Bittersoet…

“n Diep kontrasterende dag gewees gister. Gisteroggend, om op te maak vir die feit dat ek as gevolg van ‘n begrafnis, Wian se deelname aan die SA Gimnastiekkampioenskappe, moet moesloop, vat ek hom vir breakfast en deel ‘n diep gesprek … Continue reading

Posted in Uncategorized | 5 Comments

Vir ‘n seuntjie en sy sussie…

Perspektief is ‘n ding wat jy nie sommer net het nie, dis iets wat ongelukkig eers uit iets anders gebore word. Ongelukkig kan jy dit nie bestel wanneer jy dink jy het dit nodig nie. Ek was die laaste tyd … Continue reading

Posted in Uncategorized | Opmerkings Afgeskakel

Kopwurms wat raas in die nag!

Soms vat dit ‘n mens ‘n rukkie om uit te werk waarnatoe jy oppad is, hoekom jy soontoe wil gaan en wat jy wil doen as jy daar kom. Aan idees het ek nog nooit ‘n tekort gehad nie, maar … Continue reading

Posted in Uncategorized | 3 Comments

Lesse…

Ek weet nie of ek my verbeel nie maar daar is die afgelope tyd ‘n paar reuse tree terug gegee in die geskiedenis in, en meer spesifiek na die dae voor 1994 wat almal in vrees gelewe het oor wat … Continue reading

Posted in Uncategorized | 3 Comments

Vrouekeur… hoofstuk 2

Dankie aan CJ de Swart van Vrouekeur wat by sy woord gehou het en my korrespondensie aan hom oor sy resensie van Raymond se CD gepubliseer het. Dis miskien die moeite werd om net by te se dat ek nie … Continue reading

Posted in Uncategorized | 1 Comment

Varke en selfoonnetwerke!

Wel die H1N1 virus lyk my het die van der Sandt huishouding vir eers verlaat. Vrydag het ek soos ‘n hond gevoel…. was al Vrydagaand 19h30 plat in die bed… Duan is Vrydag uit die hospitaal ontslaan en die dokter … Continue reading

Posted in Uncategorized | Opmerkings Afgeskakel

Wat weet ons rerig in S.A?

Ek besef net weer hoe klein en nietig ‘n mens maar eintlik is…. As daar rerig een of ander ‘killer-virus’ uitbreek kan dit die mensdom in ‘n oogwink vernietig terwyl ons nog uitwerk hoe om dit te behandel… Yolandi se … Continue reading

Posted in Uncategorized | 5 Comments

“Welkom mnr. van der Sandt…”

Alhoewel die rumours reeds op Facebook begin loop het wou ek darem net eers ‘n amptelike brief in my hand he voor ek die aap heeltemal uit die mou wou lap. Die amptelike brief het gistermiddag in my inbox beland, … Continue reading

Posted in Uncategorized | 6 Comments

H1N1

Ek begin dink hierdie is NIE my jaar nie, die teleurstellings in mense en dinge begin so erg raak dis eintlik met vervelige reelmaat wat ek die mense in my lewe kan aftick as teleurstellings… Sonder om ander te verveel, … Continue reading

Posted in Uncategorized | 3 Comments

‘n Nuwe week

Soms kan mens nie anders as om net so bietjie te glimlag vir die mannewales wat mense aanvang nie. Ek kon ook nie anders as om net te glimlag terwyl ek toekyk hoe mense om my ‘selfdestruct’ nie…. Dit daar … Continue reading

Posted in Uncategorized | 3 Comments