Monthly Archives: Augustus 2009

Vir Wimpie

Ek het doelbewus nie gister geblog nie, die rede daarvoor is ek wou maksimum blootstelling aan die Klipdrift BOTB gee en ek het persoonlike goed gehad om uit te werk vir myself… Die waarheid is dat ek en Yolandi se … Continue reading

Posted in Uncategorized | 2 Comments

‘n Nooit weer – naweek dankie…

Die naweek het ‘n einde gebring aan een van die ergste weke van my lewe, gelykstaande in intensiteit en spanning aan die laaste week in Februarie 2008…. Die klipdrift BOTB se final was Saterdagaand gewees en baie geluk aan Mrs. … Continue reading

Posted in Uncategorized | 2 Comments