En ons verf…

sentrum-001sentrum-002Dit was gister weer een van daai dae…. die een vergadering op die ander een, wat goed was aangesien dit my die kans gegee het om besig te bly. Gisteraand vroeg huis toe om bietjie te probeer opvang met agterstallige slaap…

Daar is ‘n groot aankondiging om te maak betreffende ‘n venue hier aan die Oos Rand wat so nagenoeg 10 000 mense kan huisves.

Die hele gebou is tans besig om ‘n facelift te kry en ek sal eers so volgende Woensdag ‘n aankondiging kan maak.

Kom ons se maar net daar is geweldige potensiaal en kom ons se maar net dat ek geweldig uitsien na die sokker wereldbeker 2009, sonder om te veel te se!

Dis my storie vir vandag.

Wimpie

This entry was posted in Uncategorized. Bookmark the permalink.

Comments are closed.