Monthly Archives: Augustus 2009

Die naweek is verby en die nuwe week le voor. Geluk aan die Bokke hulle lyk onstuitbaar in die drienasies en geluk aan my span, die WP is vir die eerste keer in ek weet nie hoeveel jaar, bo-aan die … Continue reading

Posted in Uncategorized | 1 Comment

Toeriste en video’s…

September is toerisme maand in Suid-Afrika. Ek luister vanoggend na al die mooi plannetjies wat die minister van toerisme mnr. Kortbroek van Schalkwyk alles beplan en die eerste ding wat my opval is iets wat ek al lankal se. Ek … Continue reading

Posted in Uncategorized | 1 Comment

Alles gebeur so vinnig…

Ek was die afgelope twee dae besig om aan ‘n nuwe model te werk. ‘n Nuwe model wat moontlik ‘n opskudding in die Suid-Afrikaanse musiekbedryf kan bewerkstellig en een wat gaan veroorsaak dat platebase hulle geld gaan moet sit waar … Continue reading

Posted in Uncategorized | Opmerkings Afgeskakel

Hoe en hoekom mense verander!

Dit is altyd vir my hartseer as ek sien hoe geld, roem, sukses mense verander, veral mense wat ek al lank ken en wat  ek nooit gesink het sommer net sal verander nie. Sonder om name te noem is ek … Continue reading

Posted in Uncategorized | Opmerkings Afgeskakel

Helkom….

Wat is die een onkoste waarsonder Suid-Afrikaners nie kan klaarkom nie, wat onder die drie hoogstes in die wereld tel en waarvan die dienslewering as die swakste in die wereld gereken word? Reg geraai as jy aan jou selfoon gedink … Continue reading

Posted in Uncategorized | Opmerkings Afgeskakel

Friends…

Stadig maar seker is ek weer besig om mens te word na die beproewinge van die laaste paar weke. Die hele land het geldprobleme en bittermin mense met wie ek in aanraking kom voel nie die druk nie. My hart … Continue reading

Posted in Uncategorized | 2 Comments

Genoeg

Nabetragting is altyd ‘n goeie ding maar het net een probleem…. Dit kom altyd te laat! Dis egter ‘n goeie ding want dit stel jou in staat om helder en nugter oor alles in die lewe na te dink en … Continue reading

Posted in Uncategorized | 2 Comments

En ons verf…

Dit was gister weer een van daai dae…. die een vergadering op die ander een, wat goed was aangesien dit my die kans gegee het om besig te bly. Gisteraand vroeg huis toe om bietjie te probeer opvang met agterstallige … Continue reading

Posted in Uncategorized | Opmerkings Afgeskakel

Dealing with dealing with it…. of iets!

Niemand het ooit gereken iemand gaan lewendig uit die lewe kom nie…. Micheal Jackson sing van “don’t go around breaking young girl’s hearts”…. Hy kon net sowel bygevoeg het “some day it’ll come back and bite you in the arse”. … Continue reading

Posted in Uncategorized | Opmerkings Afgeskakel

Ek’s terug!

Ek kyk toe die eerste keer, en teen my beter wete in Boer soek ‘n vrou, tydens nog ‘n aand van insomnia Maandagaand… Wat ‘n klomp strooi, as ek daai spul boere so kyk, kan ek nogal verstaan dat hulle … Continue reading

Posted in Uncategorized | 6 Comments