Uitslae!

Wat ‘n awesome aand was die Klipdrift BOTB semi’s nie gewees gisteraand nie.

Die uwe het eers na 4 vanoggend by die huis gekom maar dit was alles die moeite werd. Baie dankie Jan Blohm, Gerhard Steyn, Simon Barnard en Yolanda Barnard wat gas be-oordeellaars was, dit was wonderlik…

Die uitslae is:

13. Promised Choice – 490

12. Acoustic Liquid – 491

11. Soul Picnic – 504

10. Murg – 519

9. Wysdiman – 526

8. Cry out Riot – 537

7. Better off Blind – 539

6. Balzak Straat – 573

5. Teerpad – 631

4. Break my fall – 664

3. Mrs. B – 664

2. Munkinpure – 669

1. Flowing Waterband – 671

Break my Fall, Mrs. B, Munkinpure en Flowing Waterband is deur na die final op 1 Augustus in die Big Top Arena by Carnival saam met Scintillate en Just Jinjer, dit gaan awesome wees, sien jou daar!

Wimpie

This entry was posted in Uncategorized. Bookmark the permalink.

Comments are closed.