Monthly Archives: Julie 2009

Grrrrr!

Wat ‘n aand! Raymond het Firkin Centurion aan die brand gesing en ek was lekker oppad huistoe, toe kom die oproep so nagenoeg 12H30. Mnr. van der Sandt ek is bevrees hulle het weer ingebreek… Vanoggend was – 4 grade … Continue reading

Posted in Uncategorized | Opmerkings Afgeskakel

KLIPDRIFT BOTB UITSLAE! LAAT JAMMER!

Sorry julle my dood gesukkel met die berugte Vodacom 3G sein! Die uitslae van gisteraand se laaste rondte en die 13 finaliste se name is by www.wimpie.co.za/klipdrift of kliek op die link bo! Daar is ‘n top 13 en nie … Continue reading

Posted in Uncategorized | Opmerkings Afgeskakel

‘n Ordentlike breakfast….hehehe!

Wat ‘n laaaaang maar awesome daggie in die lewe van die uwe. Vroeg vanoggend die paadjie gevat OR Thambo toe om Ard Matthews en sy pragtige supermodel meisie op die lughawe te ontmoed. Ard is Just Jinjer se hoofsanger en … Continue reading

Posted in Uncategorized | Opmerkings Afgeskakel

Welkom terug Just Jinjer!

Ek kan nie onthou wanneer laas ek so vroeg moes opstaan soos vandag nie maar nou ja daar het jy dit dan. Vlug 204 van New York bring vanoggend vir Just Jinjer terug huis toe, net in tyd vir die … Continue reading

Posted in Uncategorized | Opmerkings Afgeskakel

Hallo Maandag!

Begin van ‘n nuwe week en nuwe dinge, die uwe het ‘n bedrywige week wat voorle, soos gewoonlik voel dit vir my of daar net eenvoudig te veel is om te doen in die kort tydjie wat beskikbaar is om … Continue reading

Posted in Uncategorized | Opmerkings Afgeskakel

Swak, swak, swak!

Ek het vandag finaal my respek vir iemand verloor….. stev Enigiemand wat sulke dinge kan skryf op ‘n publieke forum is kommin verby en kort ‘n ordentlike drag slae. Die feit dat jy nog ‘n publieke figuur is waarna my … Continue reading

Posted in Uncategorized | 3 Comments

‘Dit word ‘n aandjie om nooit te vergeet nie’…tralala!

So ‘n klein verrassing gehad vir deelnemers aan die Klipdrift Battle of the Bands gisteraand toe niemand anders as Gerrie Pretorius, bekende sanger en deesdae platebaas, bietjie kom kuier het by rondte nommer 10 van die Battle nie, Gerrie was … Continue reading

Posted in Uncategorized | 5 Comments

Hoofpyne

Nou ja, ek is nie ‘n ou wat sommer siek word en duidelike drome droom wat ek duidelik kan onthou asof dit rerig gebeur het nie, dit alles gebeur die laaste twee dae om een of ander rede met my… … Continue reading

Posted in Uncategorized | 1 Comment

Bekgeveg…. deel 2, Wimpie slaan terug!

Aan die begin van nog ‘n week, die een wat die begin van die einde van die winter bring as dit sin maak! Ek het vrede gemaak met ou CJ de Swart en sy rubbish resensies. Oor die naweek het … Continue reading

Posted in Uncategorized | 6 Comments

Ek en Vrouekeur trek handskoene aan!

Ja ek het die uiters negatiewe en uiters oningeligte en in my opinie swak resensie oor Raymond se album ‘Koel my af’ in die Vrouekeur deur CJ de Swart gelees. Ek neem in ag dat dit die eerste negatiewe resensie … Continue reading

Posted in Uncategorized | 2 Comments