BOTB

klipdrift-battle-of-the-bands-final-12Soms moet mens berus in die wete dat jy alles in jou vermoe gedoen het en rerig niks meer kan doen nie. So is dit dan ook met die Klipdrift BOTB. Ek is gedaan als is gedoen en nou…. wel nou wag en kyk ons maar, en smile en waai, en smile en waai…

Sien jou da.

Wimpie

This entry was posted in Uncategorized. Bookmark the permalink.

2 Responses to BOTB

  1. Ina says:

    Dit sal ‘n suses wees!

  2. eugene says:

    Braa sterkte vir die jy sal sien dit gaan n moerse sukses wees sou gelike het om daar te wees