100_69141Dis amper tyd vir die groot final van die Klipdrift Battle of the Bands by die Big Top Arena by Carnival City die Saterdag. Besoek www.computicket.com vir kaartjies.

Dit gaan ‘n baie belangrike naweek vir my wees in meer as een opsig, wat ookal gebeur, niks gaan ooit weer dieselfde wees nie.

Dit laat my alles weer die ou vragie vra waarmee ek my lewe lank mee worstel….

Maar dis persoonlik en nie iets wat ek dink bespreek behoort te word die week voor so ‘n groot gebeurtenis in mens se lewe nie.

Wanneer mense nie verstaan wat is belangrik in jou lewe nie, en nie verstaan wanneer om self bietjie op die tande te kners en jou net bietjie by te staan nie….. sommer maar net omdat jy dit nodig het, dan is dit tyd om daai mense te uit jou lewe te sny. Dis al.

Wimpie

This entry was posted in Uncategorized. Bookmark the permalink.

Comments are closed.