Monthly Archives: Julie 2009

BOTB

Soms moet mens berus in die wete dat jy alles in jou vermoe gedoen het en rerig niks meer kan doen nie. So is dit dan ook met die Klipdrift BOTB. Ek is gedaan als is gedoen en nou…. wel … Continue reading

Posted in Uncategorized | 2 Comments

Die lewe…

En so gebeur dit dikwels dat mens tot stilstand geruk word deur merkwaardige gebeure in jou lewe wanneer jy dit die minste verwag of kan bekostig… Sulke dinge gebeur gewoonlik met ‘n doel en sodat mens perspektief op die lewe … Continue reading

Posted in Uncategorized | 1 Comment

Dis amper tyd vir die groot final van die Klipdrift Battle of the Bands by die Big Top Arena by Carnival City die Saterdag. Besoek www.computicket.com vir kaartjies. Dit gaan ‘n baie belangrike naweek vir my wees in meer as … Continue reading

Posted in Uncategorized | Opmerkings Afgeskakel

Wimpie Records…

Wimpie Records is nou nie so lank in besigheid dat ons die groot kanonne kan skrikmaak nie, maar dis darem nice as jy in twee verskillende CD winkels kan instap en jou produkte op die rakke raakloop. Raymond Ray is … Continue reading

Posted in Wimpie Records | 3 Comments

Realiteite en 94.7!

Bie dankie aan Zane van 94.7  Highveld vir ‘n great uur lange onderhoud gisteraand op Homebrew vir Saterdag se Klipdrift Battle of the Bands Final by die Big Top Arena by Carnival City. Alles is nou reg en in plek … Continue reading

Posted in Uncategorized | 2 Comments

BOTB Live op Homebrew op 94.7!

Sondagaand om 19h00 is ek en Ard van Just Jinjer en elkeen van die vier bands wat die final van die Klipdrift BOTB gehaal het live op Homebrew 94.7 saam met Andre van Scintillate. Skakel gerus in die gaan lekker … Continue reading

Posted in Uncategorized | 2 Comments

Foto’s BOTB en press release.

The Klipdrift Batlle of the Bands will reach a climax on Saturday August 1st at the Big Top Arena at Carnival City when the four Finalists will battle it out in a star studded show with Just Jinjer and last … Continue reading

Posted in Uncategorized | Opmerkings Afgeskakel

Uitslae!

Wat ‘n awesome aand was die Klipdrift BOTB semi’s nie gewees gisteraand nie. Die uwe het eers na 4 vanoggend by die huis gekom maar dit was alles die moeite werd. Baie dankie Jan Blohm, Gerhard Steyn, Simon Barnard en … Continue reading

Posted in Uncategorized | Opmerkings Afgeskakel

NB. Vanaand se reelings…

Die groot aand is hier….. Dis tyd vir die laaste uitdun van die 2009 Klipdrift Battle of the Bands. Die laaste reelings vir vanaand lyk so: Die semi’s sal presies om 19H00 begin, daar is 13 bands wat deurgedring het … Continue reading

Posted in Uncategorized | 2 Comments

Klipdrift BOTB, semis is hier!

Alles is in volle swang vir die semi’s van die Klipdrift BOTB wat more plaasvind by Carnival City… Dertien Bands is deur en dis belangrik om te let op die volgende… Waar ons in die verlede elke Dinsdagaand om 20H00 … Continue reading

Posted in Uncategorized | Opmerkings Afgeskakel