Monthly Archives: Junie 2009

Firkin Centurion…

Raymond se band is kookwater en gisteraand se gig by Firkin Centurion was awesome. My mind is opgemaak en Raymond sal nie weer, waar ek dit kan help, sonder ‘n band optree nie. Ek het nou uiteindelik ouens wat glo … Continue reading

Posted in Uncategorized | Opmerkings Afgeskakel

Raymond en ander groot dinge…

Die Klipdrift BOTB het na gisteraand ‘n nuwe voorloper, gaan kyk gerus by www.wimpie.co.za/klipdrift of kliek sommer op die skakel hierbo. Ek is reg om ‘n aankondiging te maak, tien teen een more so moenie my blog more misloop nie, … Continue reading

Posted in Uncategorized | Opmerkings Afgeskakel

Eskom en die Britse Leeus!

Ek ry vandag in my kar en luister hoe Jacob Maroga verduidelik hoekom Eskom ‘n 34% tariefverhoging nodig het en dat ons kan bly wees want dit moet eintlik 88% wees, en dat alles so wonderlik gaan met ons elektrisieteit … Continue reading

Posted in Uncategorized | 5 Comments

‘n Besige week…

Posted in Uncategorized | 2 Comments

Klipdrift? BOTB? Wimpie? Shaun?

Wat gaan nou aan met die final van die Klipdrift BOTB? Dis seker die vraag wat ek gister die meeste moes beantwoord? Sonder om die aap nog heeltemal uit die mou te laat, laat ek maar net se julle kan … Continue reading

Posted in Uncategorized | Opmerkings Afgeskakel

BOTB en Seether…

Hi Julle, die uwe is paste! Gaan loer by www.wimpie.co.za/klipdrift vir gisteraand se uitslae en as jy nog nie gehoor het nie, Shawn Welgemoed van Seether is by die Klipdrift BOTB final op 1 Augustus. Dis mmoerse, ‘n klop op … Continue reading

Posted in Uncategorized | Opmerkings Afgeskakel

As reuse val!

Jy weet die ekonomie is besig om sy dinges te sien as General Motors vou… GM in Amerikais bankrot en het die deure toegemaak, maar die Suid-Afrikaanse afdeling se by hulle gaan dinge aan soos gewoonlik en daar is nie … Continue reading

Posted in Uncategorized | Opmerkings Afgeskakel