Eina…

Nou ja sodra ‘n mens dink jy is die lewe se baas dan kom skop hy jou ordentlik, nes Naas Botha, onder die gat en daar trekĀ  jy.

Ek is moeg en gestress en in die algemeen nie ‘n happy chappie nie, gun my my oomblikkie om terug te staan en dinge in perspektief te plaas tot Maandag…

Wimpie

This entry was posted in Uncategorized. Bookmark the permalink.

Comments are closed.