Monthly Archives: Junie 2009

En toe galop die ponies wel…

Gisteraand die veelbesproke boekbekendstelling van die Ponies Galop van Yolanda Barnard gaan bywoon…. nee ek het nie een gekoop nie alhoewel jy kon @ R160 per boek ek dink dis omtrent wat dit in die boekwinkels kos, ek het egter … Continue reading

Posted in Uncategorized | Opmerkings Afgeskakel

Woza 2010! RIP Micheal Jackson…

Ek is nie groot op sokker nie, ek kyk die Europese Beker elke vier jaar, ek kyk die wereldbeker elke vier jaar, ek skreeu in albei gevalle op en nie vir hehehe,  Holland, en dis omtrent dit wat my sokkerverwysingsraamwerk … Continue reading

Posted in Uncategorized | 4 Comments

Iemand se beursie

Net ‘n vinnige post om te se Bafana het mooi gespeel, net – net nie mooi genoeg nie! As iemand dalk Henrico Richard Stephen Collins id 8905235955087 ken hy het sy beusie by die Battle of the bands verloor met … Continue reading

Posted in Uncategorized | Opmerkings Afgeskakel

Go Bafana en BOTB!

Daar bly bitter min kanse oor vir Bands om dit tot in die Semi-final van die Klipdrift BOTB by Carnival City te maak, daar bly inderdaad net twee kanse oor. 7 Julie en 14 Julie is al wat oorbly om … Continue reading

Posted in Uncategorized | Opmerkings Afgeskakel

Dankie RSG!

Nou ja so saam met die suur in mens se lewe is daar darem altyd ook ‘n ligpuntjie of twee. Ek is baie trots op Raymond Ray wie se liedjie “Plek in jou hart” op RSG geplaylist is. Geluk ouboet … Continue reading

Posted in Uncategorized | Opmerkings Afgeskakel

Grootste treffers….OOIT huh? Pieter de Villiers? huh?

Kom ek begin maar sommer by die rugby en se gou my se vir wat dit werd is… Indien daar nog enigiemand is wat  nog gedink het dat ons Springbokafrigter weet wat hy doen dan moet jy na die nawee … Continue reading

Posted in Uncategorized | 2 Comments

Eina…

Nou ja sodra ‘n mens dink jy is die lewe se baas dan kom skop hy jou ordentlik, nes Naas Botha, onder die gat en daar trek  jy. Ek is moeg en gestress en in die algemeen nie ‘n happy … Continue reading

Posted in Uncategorized | Opmerkings Afgeskakel

Nog reelings…

Nou ja die besigste aand van die Klipdrift BOTB by Carnival City is afgehandel Dinsdagaand met die gevolg dat ons eers so na twee in die oggend daar weggekom het. Gelukkig het ek nou al vrede gemaak daarmee dat ‘n … Continue reading

Posted in Uncategorized | Opmerkings Afgeskakel

BOTB se scoop!

Gister hierdie resensie van Willie Strauss in die Rapport geniet: Koel my af Wimpie Records   Raymond Ray se debuut-CD was vir my een van die aangenaamste verrassings. Ná ek deur ’n hele paar CD’s moes werk wat nie die … Continue reading

Posted in Uncategorized | 2 Comments

Groot aankondigings oppad…

Die naweek is ophande en kan nie bestyds kom nie. Ek het persverklarings, konferensies en vele meer om te beplan en in werking te stel voor Maandag. Dit het alles met die Klipdrift Battle of the Bands uit te waai … Continue reading

Posted in Uncategorized | 2 Comments