Monthly Archives: Mei 2009

Die Bulle en ander stories!

Ek sal ‘n moordkuil van my hart maak as ek nie erken die Bulle was absoluut subliem gewees in die Super 14 eindstryd op Loftus nie. Hulle het die Chiefs afgeransel in ‘n eensydige eindstryd waarvan die gelyke nog nie … Continue reading

Posted in Uncategorized | Opmerkings Afgeskakel

Probleme…

Ek is nie verskrkiklik paraat die week wat die bloggery aanbetref nie en daar is ‘n rede daarvoor, ek kan omtrent nie sien wat ek tik nie aangesien my laptop se screen soos iets uit ‘n Spridermanfliek lyk. Gister was … Continue reading

Posted in Uncategorized | Opmerkings Afgeskakel

Klipdrift BOTB

Gisteraand se uitslae en die jongste puntestant by www.wimpie.co.za/klipdrift Gesels weer more. Wimpie

Posted in Uncategorized | Opmerkings Afgeskakel

Toere, banke en Klipdrift!

Nou ja so sukkel ek voort op ‘n rekenaar skerm wat net erger word… Gister ‘n vinnige vergadering gehad oor Raymond se toer wat lyk vir my tog gaan plaasvind, maar op ‘n kleiner skaal as wat ek gehoop het, … Continue reading

Posted in Uncategorized | 1 Comment

Alles is spiekeries!

Die naweek was al weer te kort, gelukkig is vandag mos maar eintlik my Sondag so die bed is my voorland, miskien ‘n movie of so en dan vanmiddag het ek ‘n afspraak met ‘n borg vir Raymond se toer. … Continue reading

Posted in Uncategorized | 1 Comment

Hoe Idols moet gedoen word…

Gisteraand se laaste American Idol Show het net weereens bevestig wat ek, eintlik ons almal al lankal weet… Die Amerikaner is maar net in ‘n ander liga. Nie Jason of Sasha Lee sou in die top 100 Amerikaanse Idols gewees … Continue reading

Posted in Uncategorized | Opmerkings Afgeskakel

‘n Dag… in Brakpan!

Ek plaas te min foto’s van die Klipdrift BOTB, maar ek sal die situasie oor die naweek regstel. Daar is baie foto’s wat ek kan plaas, dit vat net lank om te doen, mens moet bietjie tyd he om dit … Continue reading

Posted in Uncategorized | Opmerkings Afgeskakel

Maar is die Suid-Afrikaans?

Gisteraand was die vierde rondte van die Klipdrift BOTB by Carnival City. Kliek op die BOTB bladsy bo om te sien hoe dinge gisteraand verloop het en hoe lyk die voorloperbord, of gaan na www.wimpie.co.za/klipdrift Ek sien daar is weer … Continue reading

Posted in Uncategorized | 3 Comments

Watse Afrikaner is jy?

Ek maak lekker kos…. ek weet dit. Wanneer jou kos tweede kom teen ‘n bord Coco Pops…. vir aandete! weet jy seker maar dis tyd om tou op te gooi en maar weer te mik vir take aways! Ai… Vanaand … Continue reading

Posted in Uncategorized | 1 Comment

Nog ‘n week!

Nou ja die rugby was great gewees die afgelope naweek en ek kan nie dink dat ek al ‘n beter wedstryd gesien het as die een tussen die Bulle en die Sharks nie. Ek haat om dit te se maar … Continue reading

Posted in Uncategorized | Opmerkings Afgeskakel