Monthly Archives: April 2009

Stories… oor mense en dinge…

Ouer mense het die beste stories om te vertel en dis so jammer dat hulle stories nie altyd vertel word nie. Ek gesels gister met ‘n bekende voormalige motorfietsrenjaer oor sy interessante stories wat eintlik vertel behoort te word. Hy … Continue reading

Posted in Uncategorized | Opmerkings Afgeskakel

BOTB Kook!

Vir die BOTB uitslae en judges comments van gisteraand, kliek op die Battle of the Bands skakel links bo by die banner. Die Ultimate battle is terug, groter, met beter klank en beligting en beter as laasjaar! Dit was awesome … Continue reading

Posted in Uncategorized | Opmerkings Afgeskakel

Let the Battle Begin!

Dis hoe vinnig ‘n jaar verbygaan. Die Klipdrift BOTB skop al vanaand af by die Supersport Bar by Carnival City in Gauteng. Ons is reg vir die event en spandeer die grootste gedeelte van vandag om die venue reg te … Continue reading

Posted in Uncategorized | 2 Comments

Raymond op TV

Hier is die TV skedule vir Raymond se televisie advertensie:   WIMPIE RECORDS 50990 4/27/2009 Mon 17:40:00 60 50 CUTEST CHILD STARS: ALL GROWN UP 2018K WRC/001RR/60/A  7000 350 JNDOU   WIMPIE RECORDS 50990 4/28/2009 Tue 22:43:00 60 VICTORIA SILVSTEDT: … Continue reading

Posted in Uncategorized | 1 Comment

Lusito Land kry my stem!

So die verkiesing is amper iets van die verlede en ek moet se ek is effe teleurgesteld. Teleurgesteld met die uitslae en teleurgesteld met ons mense. Na die hele bohaai oor hoe die ANC gaan swaarkry en hoe goed Cope … Continue reading

Posted in Uncategorized | Opmerkings Afgeskakel

Stemme en toere en battles!

Ek hoop almal het hulle demokratiese reg uitgeoefen en gaan stem gister en ek hoop die uitslag is nie ‘n weerspieling van die Suid-Afrikaanse bevolkingsgetalle nie, dit sal beteken dat ons die laaste 15 jaar maar dadels reggekry het om … Continue reading

Posted in Uncategorized | Opmerkings Afgeskakel

The ultimate battle…

Dis weer daai tyd van die jaar, tyd vir die Klipdrift Battle of the Bands 2009. Verlede jaar het die Battle ons grootste verwagtinge oortref…. ons het selfs ‘n CD en ‘n DVD daarvan gemaak! Hier is die jongste oor … Continue reading

Posted in Uncategorized | 5 Comments

Wegbrekie

Daar is verskeie redes hoekom dit goed is om so nou en dan bietjie weg te kom van alles by die huis af. Ek hou daarvan om bietjie naby aan die natuur te wees en dis hoekom: Mens sien net … Continue reading

Posted in Uncategorized | 4 Comments

Stop die lorrie

Wanneer ‘n mens aan die einde van ‘n pad kom is dit soms goed om so bietjie terug te staan en te kyk waar kom jy vandaan. As die paadjie vir jou stormagtig lyk is dit partykeer goed om net … Continue reading

Posted in Uncategorized | 1 Comment

Kinders…

Hierdie het my ‘n traan in die oog gegee en weer gewys om niemand wat jy nie ken nie, te oordeel nie, moenie eers iemand wat jy ken oordeel nie. Jy kan soms verkeerd wees… baie verkeerd wees! Ek het … Continue reading

Posted in Uncategorized | Opmerkings Afgeskakel