Rustyd hahaha!

Wel dis afgehandel…

Die CD launch was ‘n groot sukses. Baie mense het die dag moontlik gemaak en gehelp om ‘n sukses daarvan te maak. Ek wag vir foto’s sal dit plaas sodra ek dit het, vandag is veronderstel om my rusdag te wees, sal maar sien of daar gerus gaan word…

Dankie aan mede-kunstenaars wat ook by Raymond se CD vrystelling was, Gideon van Zyl, Carlo, Karien Stander, Gerhard Steyn en Robbie Klay.

Nou ja ek dink julle sal die kort inskrywing vandag verskoon ek is gedaan!

Ai Joost!

Later

Wimpie

This entry was posted in Uncategorized. Bookmark the permalink.

2 Responses to Rustyd hahaha!

  1. Ina says:

    Hi

    Baie dankie dit was regtig die moeite werd gewees ons is baie trots op jou!!! Wat Joost aan betref ek is nie so seker of hy wel skuldig is nie. Lekker dag vir jou

  2. Meermin says:

    Wimpie ek wens so ek kon ook daar wees!!!