Monthly Archives: Maart 2009

Ons oefen…

Almal weet teen die tyd hoe ek oor musikante en backtracks voel…. Ek sal die wereld se grootste hipokraat wees as ek Raymond Ray se CD launch laat gebeur sonder ‘n band. Die uiteinde van die saak is dat Raymond … Continue reading

Posted in Uncategorized | 1 Comment

Memory Lane…

In 1984 ontdek ek ‘n band wat  musiekmaak soos ek dit nog nooit vantevore gehoor het nie. U2 raak van toe tot nou seker die mees invloedrykste rockgroep van hulle tyd. The Joshua Tree is seker die beste album ooit … Continue reading

Posted in Uncategorized | 3 Comments

Dankie Gerhard

Net nog ‘n naweek verby, gelukkig het ek bietjie ‘n week af by my ‘ander’ werk die week… Wat Raymond Ray en sy CD launch aanbetref is daar nie daai luxury nie. Ek besluit Vrydag saam met Gerhard Steyn om … Continue reading

Posted in Uncategorized | Opmerkings Afgeskakel

Raymond Ray sing vir jou…

Soos belowe hier is een van die songs op Raymond se debuut CD. Die CD se naam is Koel my af en is in die winkels vanaf April en hierdie liedjie is nommer 3 op die CD “Naby my” geskryf … Continue reading

Posted in Uncategorized | 5 Comments

Lewenslesse…

Soms verstaan ek nie altyd die lewe nie, mens kan die beste intensies in die wereld he en dan daarvoor gekruisig word, soms kan jy net probeer goed doen en dan word jy uitmekaar getrek deur mense met issues en … Continue reading

Posted in Uncategorized | 3 Comments

Uitnodigings en ander advertensies…

Ek sukkel nog met ‘n mp3 player plugin vir my blog so om liedjies op te laai is nog ‘n saak van onmoontlikheid, ek sal een of ander tyd regkom. Tot dan wees maar geduldig met my. Ek begin al … Continue reading

Posted in Uncategorized | 4 Comments

Voorsmakie

Okay ek weet die ouens van Daaglikse Doos lees my blog aangesien hulle my gehelp het met die ding maar ek kry nie een van hulle op die telefoon in die hande nie en ek het hulp nodig manne.   … Continue reading

Posted in Uncategorized | 6 Comments

Eventually…

Trots! Dis hoe ek voel na ek uiteindelik die finale Raymond Ray CD gehoor het. Trots en verlig en daar is nie ‘n mooi Afrikaanse naam vir content nie. Raymond het sy kans gehad om dankie te se in die … Continue reading

Posted in Uncategorized | 5 Comments

Uitdaging aan Loftus…

Saterdag is groot rugby wanneer die Stormers die Bulle op Loftus in Pretoria pak, dit sal my erg verbaas as die Stormers dalk die Bulle ore aansit, maar dit sal my meer verbaas as ons mense dit wat in die … Continue reading

Posted in Uncategorized | 4 Comments

Hoe siek is dodelik siek?

Wat is terminaal siek? Volgens wat ek verstaan beteken dit jy is met die een voet in die graf en jy word vrygelaat om mediese redes uit die tronk omdat jy ‘terminaal’ siek is en sodat jy toegelaat word om … Continue reading

Posted in Uncategorized | 2 Comments