CD Launch foto’s

Ek het belowe ek plaas die foto’s van die CD Launch so hier is dit…

Baie dankie Gideon wat die mooi foto’s geneem het, en gaan lees gerus by www.kommintaar.com

Ek... besig om te speech
Ek… besig om te speech
'n Deel van die skare wat Raymond se CD launch bygewoon het.
‘n Deel van die skare wat Raymond se CD launch bygewoon het.
Raymond besig om te rock saam met die briljante Pieter Steyn
Raymond besig om te rock saam met die briljante Pieter Steyn
Ai hoe lekker kry ek...
Ai hoe lekker kry ek…
En dit mense.... is hoe jy 'n CD Launch doen, met 'n band! Raymond se band, Estienne Havenge, Ruben Wentzel, Tony Landsberg en Pieter Steyn... Awesome!
En dit mense…. is hoe jy ‘n CD Launch doen, met ‘n band! Raymond se band, Estienne Havenge, Ruben Wentzel, Tony Landsberg en Pieter Steyn… Awesome!
This entry was posted in Uncategorized. Bookmark the permalink.

6 Responses to CD Launch foto’s

  1. Meermin says:

    Ina ek wens ek het jou gebel om my te kom haal, lyk of julle pret gehad het!!!!

  2. Ina says:

    Dit was voorwaar uit die boonstegestoeltes soos oubaas sal sê!

  3. Morras says:

    Dit was GREAT, het lekker gekuier na die tyd ook. Ek is net vandag hond-moeg, moes ook maar ‘n “rusdag” gevat het… Wimpie jy het deliver, unlike ons span…

  4. admin says:

    Jip, dit was ‘n groot aand! Raymond rock! Thanks vir die invite en die gasvryheid, Wimpie! Ek het dit moerse geniet!

  5. Janine says:

    Stem saam met almal se terugvoer, die launch was ‘n groot sukses en ons almal het dit baie geniet!
    Jy kan baie trots wees op jouself!! En met jou aan die stuur, weet ek Raymond gaan dit groot maak.
    Dankie vir die uitnodiging, was so lekker om vir Yolandi ook te kon ontmoet(so ‘n nice en mooi girl en ek kan sien sy’s baie goed vir jou), en ek hoop jy het jou rusdaggie geniet, en gedoen soos die naam se…gerus!!
    Lekker wekie!

  6. Yolandi says:

    Ek is bly julle almal het die CD launch geniet, en dankie dat julle ‘n Sondagaand opgeoffer het om die groot dag saam Wimpie en Raymond te deel.
    En ja, ek stem met julle saam, dit was ‘n groot sukses en die begin van groot dinge vir Raymond Ray en ek’s beslis baie trots op Wimpie. Die laat aande en harde werk was deur en deur die moeite werd!
    Die van julle wat nie daar kon wees nie…julle het baie gemis.

    Morras, soos jy gesê het, Wimpie kan nou maar vra: “Is julle reg SA?”

    Tot later…

    Ps: Janine, dankie vir die kompliment. Lekker gewees om jou ook te ontmoet! En ja, Wimpie rus…uhm, I don’t think so ;-)