Monthly Archives: Maart 2009

Moeg vir mense en spindokters

As daar een ding is wat ek nie kan vat nie dan is dit skynheiligheid en mense wat nie reguit vir jou ‘n ding kan se nie, as jy iets wil se dan doen dit moenie met allerhande ompaadjies kom … Continue reading

Posted in Uncategorized | 2 Comments

CD Launch foto’s

Ek het belowe ek plaas die foto’s van die CD Launch so hier is dit… Baie dankie Gideon wat die mooi foto’s geneem het, en gaan lees gerus by www.kommintaar.com Ek… besig om te speech ‘n Deel van die skare … Continue reading

Posted in Uncategorized | 6 Comments

Rustyd hahaha!

Wel dis afgehandel… Die CD launch was ‘n groot sukses. Baie mense het die dag moontlik gemaak en gehelp om ‘n sukses daarvan te maak. Ek wag vir foto’s sal dit plaas sodra ek dit het, vandag is veronderstel om … Continue reading

Posted in Uncategorized | 2 Comments

Duisend dankies

Ek weet dis baie vroeg maar more is Vrydag en ek het nog so baie om te doen en so min tyd oor om dit te doen, ek Blog maar sommer Vrydag se post nou en dan weet ek dis … Continue reading

Posted in Uncategorized | 4 Comments

Twee dae om te gaan…

Daar is sekere dinge in die lewe waarmee mens soms goed is en dan is daar sekere goed wat jy liefs nie jou hand aan moet waag nie…. rigtings … dis myne, ek het net eenvoudig geen benul van die … Continue reading

Posted in Uncategorized | 5 Comments

Eerste storie oor Koel my af

Ek ken Rilette Meyer van die Brugbou konsert af, sy was die verslaggewer wat die artikel in vroue keur geskryf het oor Anton en Steve wat voor die konsert verskyn het. Sy is ook die eerste joernalis wat iets oor … Continue reading

Posted in Uncategorized | 2 Comments

Yolanda se boek en Shaik se siekte….of nie!

Yolanda Barnard het ‘n boek geskryf wat so teen Mei op die rakke behoort te wees. Die boek gaan oor skandale in die vermaaklikheidswereld en gaan ‘n paar celebs lekker die wetter in maak. Ek loop self ook deur in … Continue reading

Posted in Uncategorized | 3 Comments

Blou Maandag

Ek is moeg…. geetelik moeg. Dis nie iets wat slaap kan regmaak nie. Genoeg daarvan. Hierdie week gaan mal wees, ons is presies ses dae weg van die groot CD Launch af en dit voel asof ek nie verder kom … Continue reading

Posted in Uncategorized | 2 Comments

Seks en musiek…

Hoe meer ek lees oor advokaat Barbie en die sekskepades met haar voormalige minnaar Dirk Prinsloo, wat deesdae in die hof uitkom hoe meer grief dit my! Dit was twee baie siek indiwidue met baie siek idees… Ek het aanvanklik … Continue reading

Posted in Uncategorized | 4 Comments

Ouderdom…

Mmmm Die ouderdom is ‘n ding wat jou snaakse goed laat doen, ek begin al meer dinge doen soos my oupa dit gedoen het… Ek dra deesdae pantoffels, soos my oupa gedoen het…. ek slaap met ‘n t-hemp, soos my … Continue reading

Posted in Uncategorized | 1 Comment